Verified Reviews
Maloti Route, South Africa
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Maloti Route, South Africa
Rated 4.1 out of 5 based on 218 reviews.
"Die pad tussen Clocolan en Ladybrand is vol slaggate en 'n mens kan nie vinniger as 80km/h ry nie, wat jammer is, want die pad kan eintlik so maklik reggemaak word en dan sal die rit nie so moeilik wees nie. Ons het van Bloemfontein afgekom, tot op Ladybrand is die pad werklik mooi."
Ladybrand, Maloti Route, South Africa
Ladybrand Heritage House"Ladybrand is aan die voet van die Maluti/Drakensberge. Ongelooflik mooi. Baie ontspanne omgewing en ideaal vir die avontuurlustige reisiger. "
Panorama, Maloti Route, South Africa
Kihara Guest House"Skoon, groen woonbuurt, naby shopping mall en Oos Vrystaat natuurskoon. "
Clocolan, Maloti Route, South Africa
Ben Nevis Guestfarm"Die Cherry Farm Stall is definitief 'n tweede besoek werd. "
Clocolan, Maloti Route, South Africa
Ben Nevis Guestfarm"Ons was gelukkig om te sien hoe die dam net buite die dorp oorloop na al die reën."
Ladybrand, Maloti Route, South Africa
Little Rock"Net jammer die Ladybrand stadsraad se paaie in die dorp se onderhoud word glad nie (meer) gedoen nie, so mens swem en mik tussen al die slaggate tot by Little Rock se hekke. Verder als goed dankie."
Ladybrand, Maloti Route, South Africa
Ladybrand Guest House"Paaie in die dorp is in 'n skrikwekkende slegte toestand!"
Ladybrand, Maloti Route, South Africa
Cranberry Cottage"Ladybrand is 'n klein dorpie, wat al die winkels en banke het, wat 'n mens benodig. Toeriste kan gerus 'n draai maak in Ladybrand. Dit is 20 km van Lesotho se grens af."
Clocolan, Maloti Route, South Africa
Vlakbult Guest Farm"Peaceful location. If want to get away from the busy city life to have a peace of mind and clean air, I would recommend you visit Clocolan."
Ladybrand, Maloti Route, South Africa
Ladybrand Heritage House"Dit was altyd vir my 'n halfweghuis na die Katse Dam asook Semonkong by die Maletsenyane-waterval asook die voormalige toeriste kantoor in Ladybrand. "
Ladybrand, Maloti Route, South Africa
Ladybrand Guest House"Ek sal net graag wil sien dat die paaie in die dorpie beter onderhou word."
Ladybrand, Maloti Route, South Africa
Ladybrand Heritage House"Ladybrand is pragtig en lyk na 'n rustige dorp. Dit is by die Lesothogrens. Ons het dit terdeë geniet."
"Ons was by die lodges, padstalle, B&B's en restaurante baie vriendelik ontvang en dit het ons Oos-Vrystaat toer aangenaam gemaak. "
"Natuurskoon slaan jou asem weg. Sit maar die hooglande van die Oos-Kaap op jou emmerskop-lysie. En vat die agterpaaie, jy sal nie spyt wees nie!"
Clocolan, Maloti Route, South Africa
Vlakbult Guest Farm"Fork and Pot served up a superb meal, want to go and try the Fond Au next time, very friendly host."
Ladybrand, Maloti Route, South Africa
Ladybrand Guest House"Kan iets aan hulle strate doen - groter potholes as in die Oos-Kaap."
Clocolan, Maloti Route, South Africa
Ben Nevis Guestfarm"Beoek dit self en beleef die mooi van die Vrystaat."
Ladybrand, Maloti Route, South Africa
Ladybrand Guest House"Daar is 'n paar dinge om te doen rondom Ladybrand. Die dorp se systrate is ongelukkig vol slaggate."
Clocolan, Maloti Route, South Africa
Ben Nevis Guestfarm"Die dorp se mense is nie uiters vriendelik nie en die dorp is verwaarloos. Die omliggende gebiede is baie mooi en histories baie ryk."
Clocolan, Maloti Route, South Africa
Vlakbult Guest Farm"Baie mooi omgewing. Het kersiefees besoek en het die sjokoladefabriek baie interessant gevind. Het ook treingery by Sandstone Estates. Kersie Padstal-middagete geniet. "