Verified Reviews
Maloti Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Maloti Route
Rated 4.6 out of 5 based on 3575 reviews.
"5 stars if you are looking for peace, tranquillity and interesting things/places to visit."
"A little gem of a town with lots to do, see, and explore! Town's people were incredibly hospitable and offered excellent service. Food was amazing!"
"Clarens is net een van die mooiste plekke op aarde. Die berge is net ongelooflik mooi."
"Clarens is 'n interessante dorp met baie kuns items en lekker kos, in 'n veilige omgewing."
"Great place in the mountains, has everything a visitor may require."
"Dit was 'n heerlike, ontspannende ondervinding. Daar is baie oulike winkels en lekker eetplekke. Dit het 'n vakansie-atmosfeer. Ons sal dit vir mense sterk aanbeveel. Die mense is baie vriendelik, hulpvaardig en bereid om te help. Ons was nou met ons 48ste huweliksherdenking daar en gaan gereeld na Clarence."
"Clarens is a hidden gem and must-see for nature-lovers! Unbelievable views of the mountain ranges and lovely little shops in town with tremendous variety. Will definitely be back!"
"Moet na die Portugese restaurant gaan. Dit was ongelooflik. Vrydag vioolmusiek, Saterdagaand kitaar en sang. Moet bespreek. Glo my, julle sal nie spyt wees nie!"
"Clarens is a stunning Dorpie, the landscape is beautiful and although it's become a tourist town, the prices in town are not "touristy". I will definitely be going back."
"'n Pragtige dorpie wat mooi in stand gehou word. Dis net jammer dat 'n mens byna elke jaar uitsien om terug te gaan na 'n winkel en dan staan die plekkie leeg of iemand anders het ingetrek! Daar is egter heerlike nuwe winkels en die ou bekendes bly lekker om by te koop. "
"Daar is beslis baie ruimte vir verbetering. Altyd groot lekkerte om in Clarens te kuier."
"Clarens is 'n pragtige dorp met baie goed om te doen, te sien en te koop. Het dit baie geniet!"
"We didn't get champagne, not unless we shouldn't have to get it. Other than that everything was 100% perfect."
"Baie klein dorpie met nie veel wat aangaan nie. Moet 'n ent uit die dorp ry om regtig iets te sien."
"Mal oor die plek. Mense is gaaf. Ons sal weer Curry Bunnie Chow gaan een by Artist's Cafe en Bobotie by Die Kooperasie. Baie lekker gewees."
"Clarens is baie gefokus op die toeristemark, so dis bietjie duur om iets daar te koop. Nie al die winkeltjies nie, maar wel meeste van hulle. Die dorpie self is mooi en die berge in die omgewing (Golden Gate) is asemrowend."
"Clarens is koning en staan glad nie terug vir enige ander toeristedorpie in SA nie. Selfs die pad vanaf Gauteng is opgradeer en jy kan nou maklik in net meer as 3 ure vanaf Pretoria na Clarens reis! Die enigste kritiek t.o.v. ons besoek aan Clarens was dat die braaihout, sowel as kaggelhout, wat ons by die onderste petrolstasie gekoop het, grasgroen, en dus onbruikbaar was! "