Geverifieerde Resensie
Maloti Route, South Africa
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Maloti Route, South Africa bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3628 resensies.
Fouriesburg, Malotiroete, Suid-Afrika
The Fat Mulberry Guest Farm"Fouriesburg is 'n klein dorpie, goed geleë en 'n kort afstand van Clarens af."
Clocolan, Malotiroete, Suid-Afrika
Makoadi Guesthouse"Pragtige winkels met interessante ou en antieke artikels om te koop wat elkeen se sak sal pas!"
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Collett House"Clarens is 'n baie aangename vakansie plek en daar is n uiteenlopende aantal dinge om te doen. Ons het Clarens al voorheen besoek en sal vir seker dit weer besoek en aanbeveel vir ons vriende."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Birch Cottage"Pragtige dorpie, was selfs direk na Nuwe Jaar baie skoon en netjies."
Fouriesburg, Malotiroete, Suid-Afrika
Oranje Guest Farm"Nie veel van 'n toeristebestemming nie. Daar is 'n paar padstalle op pad Ficksburg toe. Die natuurskoon is 5 ster!"
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Elsewhere"Clarens is a beauty that we missed on way to Durban, well worth the detour. The items in Clarens are mainly proudly South African, which is authentic. The lovely sunset at the Golden Gate National Park is too spectacular to miss!"
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Hannic's Retreat"We spent Christmas in Clarens. Cute town in a beautiful location. Had excellent Christmas dinner at Gusto. Sterkfontein dam is worth a visit, also the Ash River. The golf course is very good."
Fouriesburg, Malotiroete, Suid-Afrika
Sandstone Chameleon Guest House"Pragtige natuurskoon en heerlike, rustige, skoon dorp."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Willow Villas"Die white river rafting was uitstekend. Sal dit definitief aanbeveel."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Francisco Guesthouse & Villa Clarens"Die natuurskoon is asemrowend en die dorp Clarens is verbasend skoon. Gemeet aan die huidige tendens waar rommel feitlik in elke dorp en omgewing 'n onooglike skande is. Ons was verstom om op Nuwejaarsoggend deur Clarens te ry en te sien hoe skoon die dorp na Oujaar is. "
Ladybrand, Malotiroete, Suid-Afrika
Ladybrand Heritage House"Pragtige geboue, lekker padstalle nie te ver. Oos-Vrystaat bly pragtig, veral gesteentes."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Studio 28 Clarens"Still one of the very rare area left in South Africa for tourism. The place has lots to offer and is also clean with the environment still in pristine conditions."
Fouriesburg, Malotiroete, Suid-Afrika
Mafube Mountain Retreat"Klein dorpie met 2 oulike kuier- en eetplekke."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Die Blou Huis"Ons is gereelde Clarens besoekers en het vriende wat permanente inwoners is. Ons hou daarvan om elke keer ander akkommodasie uit te probeer."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Lake Clarens Guest House"Paaie soontoe baie sleg, van Gauteng sowel as Oos-Kaap, lekker toeristedorp."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Talking Trees Self-Catering House"Is 'n pragtige dorpie, 'n Spar sal baie welkom wees."