Verified Reviews
Margate
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Margate
Rated 4.3 out of 5 based on 1048 reviews.
"Shelly beach en omgewing is nog goed. Margate het verval en verwaarloos. Dorp self het nie meer karakter en lewe nie. Middedorp gaan dood soos elke ander dorp in die land."
"Beautiful scenery and lots of activities. Perfect getaway destination and even staying destination."
"The whole coastline from Shelley Beach to Ramsgate is beautiful, with good beaches, pleasant atmosphere and plenty of shopping available."
"Six out of the 8 people in our family got sick due to the water (and we drank bottled water). We had to rush to emergency care twice in 2 days. Dr. said it was because of the dirty water."
"Margate is ’n fantastiese bestemming vir ’n famielie vakansie. Die strande is baie skoon en aangenaam."
"Margate self nie 'n baie ideale vakansiedorp nie. Dorp is vuil. Omliggende dorp soos Ramsgate, wat baie naby geleë is, meer ideale vakansiebestemming."
"Baie lekker plekkie by die see, maar ek dink in die besige tye moet 'n mens maar die winkels vermy!"
"Heerlike atmosfeer en vriendelike mense. Mooi besienswaardighede en relatief baie dinge wat in die omgewing is om te doen."
"I personally am too fond of Margate proper but love Shelly Beach and St Michael's and Uvongo."
"Die omliggende dele is lekker. Maar sentraal Margate is totaal en al verwaarloos en nie meer die moeite werd nie."
"We've been going down to the South Coast for over 20 years now. We absolutely love it. It's not as busy as North Coast, but if you want to venture out for the day there are plenty of options in the area."
"Ek gaan keer op keer terug soontoe. Sal nooit weer by enige ander plek by die see gaan vakansie hou nie."
"Uvongo self is 'n baie oulike plekkie en baie ander plekke daar naby wat ook besigtig kan word."
"Margate self het te gekommersialiseerd geraak. Besig en lyk afgerem en nie meer so skoon nie. Die plekkies soos Ramsgate is egter spesiaal en nie ver van Margate af nie."
"Uvongo se strand was vreeslik vuil. Ons het as gesin bietjie verder elke dag gery en na Ramsgate of Southbroom se strande toe gegaan. Dis baie meer kindervriendelik en vir seker baie skooner!"