Geverifieerde Resensie

Margate

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Margate bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 997 resensies.

Uvongo, Margate

Du Bantry 8

"Uvongo se strand was vreeslik vuil. Ons het as gesin bietjie verder elke dag gery en na Ramsgate of Southbroom se strande toe gegaan. Dis baie meer kindervriendelik en vir seker baie skooner!"

Uvongo, Margate

Jakaranda Woonstel 8

"Everything is nice about that place."

Uvongo, Margate

Seascape Lodge 21 Uvongo

"Everything is close and it is in the centre of all the shops we needed. "

Uvongo, Margate

Laguna La Crete 170

"Awesome beaches and very friendly people."

Uvongo, Margate

Topanga 35

"Great swimming beach."

Margate

Santana 406

"Margate is a good place."

Uvongo, Margate

Seascape 18

"Uvongo was goed vir ons. Sal definitief weer gaan."

Margate

Branderkant 7

"Neem sorg as jy in die aand ry, baie slaggate wat nie gesien kan word nie weens straatligte wat buitewerking is."

Margate

Chesapeake Bay 30

"Margate het sy glans verloor. Sal baie eerder in een van die omliggende dorpies tuisgaan. Ons het in Margate gewoon, maar het die heeltyd gery na restaurante en besoekplekke buite Margate."

Uvongo, Margate

Stirling Place 7

"Lovely for finishing and swimming."

Margate

Calamari 9

"Not that keen on Margate, but Ramsgate and Uvongo are virtually right on your doorstep."

Uvongo, Margate

9 Londiani

"Very busy main road."

Uvongo, Margate

La Carona 3

"Mooi swemgeriewe."

Uvongo, Margate

Libra Holiday Flats Unit 7

"Warm, safe swimming beaches. Lots of local places to eat at. "

Margate

Surf Bay Sands 76

"Ons love Margate-omgewing."

Margate

Silhouette 3

"Unfortunately, Margate is not the exciting holiday destination it once was. The Town is not clean and safe as a whole. We chose not to visit Margate town or the beach for this reason but chose to visit other beaches close by."

Margate

Capri 15

"Ramsgate is die beste strand aan die Suidkus."

Margate

Seagull 512

"Baie besienswaardighede in en om Margate. Hoë sigbaarheid van Polisie en buurtwag."

Uvongo, Margate

Du Bantry 8

"Wonderlike plek! Naby aan alles."

Uvongo, Margate

Allesreg Chalet E2

"Lovely for young children."

Margate

Hubbly Bubbly

"Beautiful beaches, tidal pool and beautiful views, friendly people, everything is convenient."

Uvongo, Margate

Seascape Lodge 21 Uvongo

"Sal beslis weer Uvongo besoek."

Margate

Bianca 8

"Area en ligging is puik."

Uvongo, Margate

Griet se Plek

"Baie lekker en bekostigbare vakansieplek."

Uvongo, Margate

Uvongo Sands 6

"Lekker by die see."

Uvongo, Margate

Jakaranda 11

"Love Uvongo. Love the beach. Love the restaurants."

Blad
Blad 18 - Wys 511 tot 540
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang