Verified Reviews
Margate
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Margate
Rated 4.3 out of 5 based on 1080 reviews.
"Margate is a perfect holiday destination for all ages. It's a small town, not over crowded."
"Strande was skoon en nie overcrowded nie. Ons het baie lekker vakansie gehou. Uvongo en omliggende gebiede is ons vakansiemagneet, ons gaan elke keer terug."
"Ons was nie eintlik in Margate nie, maar die strande by Ramsgate en South Broom is pragtig. Margate is te besig en ek het na rus en vrede gaan soek."
"Margate is a good placed to visited for vacations or holidays as family or groups. I can recommend it."
"Ek hou baie van Margate. Die enigste problem was dis 'n bietjie ver uit Durban Central uit."
"In vergelyking met ander, omliggende strande is Uvongo meer skoon en netjies en geskik vir vakansiegangers of sakereisigers. Dis 'n rustiger omgewing en meer veilig op die strande self. Daar is beslis baie doendinge en alles is lekker bymekaar, bv. winkels en ander sentrums asook 'n groot verskeidenheid restaurante. Ons kom altyd graag eerder Uvongo toe vir 'n gesinswegbreek op nie-vakansie-tye of midweke."
"Ek dink Margate en Ramsgate het baie potensiaal. 'n Negatiewe punt was die water wat besmet was en ek en my man (en volgens die apteek en koerante baie ander ook) het E-Coli opgetel. Die dorp en strate is baie verwaarloos en ons besef dat die ekonomie en die storms en die Covid het 'n groot uitwerking gehad op hulle. Maar ek glo dat as iemand verantwoordelik in beheer kom sal dit weer die juweel van die kus word soos dit vroeër jare was. Baie plekke wat aangedui word op kaarte as besienswaardighede was toe en het doodgeloop. Wat 'n groot jammerte is want ek dink die mense wat hulle plekke beskikbaar stel vir besoekers het die toeriste nodig. Doen iets aan die riool wat in die see inloop en die munisipaliteit moet hulle kant bring. "
"Strand by Uvongo en Manaba asook getypoelareas word skoon en netjies gehou. Naweke wel 'n probleem met lawaaierige en dronk dagbesoekers."
"Margate is a great holiday destination. Plenty to do for the whole family. The roads need work, way too many potholes."
"Uvongo. My favourite beach and the weekend market a must. I love Uvongo. I love the people, a safe holiday town and walking distance to all surrounding shops."
"Alle plekke binne loopafstand so hoef nêrens te ry nie. Veiligheid was bietjie iets om aan gewoond te raak. Kan nie regtig in die strate rond loop alleen nie."
"Ek was 5 toe ek laas aan die Suidkus was, maar dit is regtig 'n pragitge kusdorpie en die mense is baie vriendelik."
"Mooi strande, vriendelike mense. Die water en ander dienste-probleme blyk 99% opgelos te wees."