Geverifieerde Resensie

Margate

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Margate bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1112 resensies.

Margate

Summer Forever

"Neat place"

Margate

Stirling Place 7

"Margate is a great place for vacation."

Margate

Malibu 4

"Die dorp se strate is verwaarloos en vuil."

Margate

Del Su Me 6

"Lekkerste vakansiedorpie. Skoon en word baie moeite gedoen om skoon te hou."

Uvongo, Margate

Stirling Place 5

"Strand by Uvongo en Manaba asook getypoelareas word skoon en netjies gehou. Naweke wel 'n probleem met lawaaierige en dronk dagbesoekers."

Margate

103 Juanita

"Sit bietjie meer eetplekkies op die strand. Lekker by die Wimpy geëet."

Margate

Gecko Moon

"Margate is a great holiday destination. Plenty to do for the whole family. The roads need work, way too many potholes."

Uvongo, Margate

St Ives 2

"Clean and beautiful town."

Uvongo, Margate

Beach Wood Cottages

"Uvongo. My favourite beach and the weekend market a must. I love Uvongo. I love the people, a safe holiday town and walking distance to all surrounding shops."

Margate

Rondevoux 27

"Alle plekke binne loopafstand so hoef nêrens te ry nie. Veiligheid was bietjie iets om aan gewoond te raak. Kan nie regtig in die strate rond loop alleen nie."

Uvongo, Margate

Laguna La Crete 104

"Ek was 5 toe ek laas aan die Suidkus was, maar dit is regtig 'n pragitge kusdorpie en die mense is baie vriendelik."

Margate

Santorini 207A

"It's a nice place to be. The town is clean."

Margate

Blue Door Self-Catering Accommodation

"Mooi strande, vriendelike mense. Die water en ander dienste-probleme blyk 99% opgelos te wees."

Margate

Laguna La-Crete 81

"We were there out of season when it's quieter. I think it can get really busy in December. There are some lovely restaurants especially Breakers, The Waffle House and KC's Coffee Shop."

Margate

Providence 40

"Margate het weer mooi opgegradeer voorheen was strande gesluit maar nou weer oop."

Margate

Aride 7

"Ons was nie in Margate self nie maar in Uvongo Margate self sal ek nie regtig aanbeveel nie maar wel Uvongo."

Margate

Huisie aan See

"Area het baie agteruit gegaan en Margate self nie goed skoongehou nie."

Margate

Eden Dunes 58

"Shelly Beach veilig en netjies."

Uvongo, Margate

Griet se Plek

"Baie mooi, alles bymekaar, mense baie gasvry en strande skoon en maklik bekombaar. Die dorp is mooi skoon. As julle nog nooit in Uvongo was mis jul baie. Dit was heerlik."

Uvongo, Margate

Casa Uvongo Vakansie Akkommodasie

"Sal vir seker die plekkie aanbeveel."

Uvongo, Margate

Topanga 10

"A beautiful and peaceful destination."

Margate

Spindrift 7

"Mind blowing, mind refresher and great place to be."

Margate

Calamari 10

"Baie dinge om te doen in die omgewing."

Margate

The Beachfront Unit 11

"Margate het "overcrowded" geraak en infrastruktuur kan nie byhou nie. Kuier liewer in die stiller buurstrande."

Uvongo, Margate

Jakaranda 11

"Heerlike, netjiese strand."

Margate

Del Su Me 6

"Margate self het baie verander in die laaste paar jaar."

Margate

16 Ocean Gardens

"Alles was skoon en netjies by die stand."

Margate

Calamari 11

"KFC se diens baie swak. Heerlikste bakkery daar ontdek."

Margate

Balooga 28

"Margate is a good place as it is along the coast, temperature is always warm and there are many ways of transport around."

Margate

13 Bonamic

"Baie slaggate en party dele is vuil, maar die strande is mooi en meestal skoon."

Blad
Blad 7 - Wys 181 tot 210
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang