Resensies van Margate

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Margate bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.29 uit 5 gekry volgens 1040 resensies.
Frikkie P. - 11th January 2021
staying in Margate
Margate is oorbevolk met toeriste, gelukkig is Ramsgate, Uvongo, Shelly en ander binne minute se ry.
Catherine N. - 11th January 2021
staying in Margate
Wonderful atmosphere over the Christmas holidays.
Sharon R. - 10th January 2021
staying in Margate
Lekker strand en see en eetplekke fantasties.
Leon B. - 8th January 2021
staying in Margate
Ons gaan al vir baie jare Margate toe en ons kon nie glo hoe agteruit die dorp gaan nie. Ons verstaan met Covid het dit met baie besighede sleg gegaan, maar daar is nie veel instandhouding van die woonstel-geboue nie. Ons het op 'n deel gaan stap waar die pad blykbaar al 'n hele ruk terug verspoel het en die stappaadjie is gebreek en eintlik baie gevaarlik, maar dit word nie herstel nie. Dit is so gevaarlik dat die pad toegemaak is sodat motors nie daar mag ry nie. Oor die algemeen is Margate die beste vakansiebestemming, maar dit stel bietjie teleur - met al die toeriste wat steeds daarheen gaan kan daar tog sekerlik instandhouding gedoen word.
Naku M. - 6th January 2021
staying in Margate
Beautiful!
Thulani N. - 5th January 2021
staying in Margate
If they can sort out the water problem, Margate is a good place to visit. The beach was clean and never full and so were the local restaurants.
Pieter E. - 4th January 2021
staying in Margate
The water tasted funny and had to buy water.
Germandt P. - 3rd January 2021
staying in Margate
Dit is ’n mooi dorp.
Elize V. - 2nd January 2021
staying in Margate
Die eenheid is nader aan Ramsgate.
Mike M. - 2nd January 2021
staying in Margate
Authentic spot for a relaxing time.
Tamarin S. - 2nd January 2021
staying in Margate
Bit quiet for me but if you like quiet it would be perfect.
Pieter F. - 31st December 2020
staying in Margate
Al die mense is supervriendelik, behulpsaam en bedagsaam.
Riaan V. - 29th December 2020
staying in Margate
Baie ander lekker plekke om te besoek as jy hou van rondry.
Derick H. - 29th December 2020
staying in Margate
Ongeag die Covid-demper was die publiek en winkel-personeel baie vriendelik en behulpsaam. Die Suidkus altyd 'n vriendelike bestemming.
Ilse J. - 28th December 2020
staying in Margate
Vir 'n persoon wat nie die area ken nie is die aanwysings nie baie duidelik nie.
Deon F. - 26th December 2020
staying in Margate
Fantastiese plek maar nie genoeg eetpkekke nie en die paaie is sleg van die slaggate.
Wim V. - 26th December 2020
staying in Margate
Margate self is oorvol, maar Ramsgate is fantasties met 5 sterre. So baie om daar te doen en te ervaar.
Mardalize S. - 23rd December 2020
staying in Margate
Ramsgate is rustig en voldoen aan behoeftes. Margate self is egter nie meer op standaard nie.
Siboniso M. - 23rd December 2020
staying in Margate
Margate is fine.
Michelle G. - 22nd December 2020
staying in Margate
The town could do with an upgrade and municipality must invest in more tourist attractions.
J H. - 22nd December 2020
staying in Margate
Very safe with lovely and friendly community.
Anel D. - 20th December 2020
staying in Margate
Ek gaan al jare Margate toe, want baie interessante dinge gebeur daar. Die strande is die beste en die winkels kom en gaan, maar probeer altyd aan die gang bly. Mense is vriendelik en gesels altyd lekker.
Natanya B. - 14th December 2020
staying in Margate
Margate is a safe and clean destination with suitable activities and beaches for all!
Lizette J. - 13th December 2020
staying in Margate
Ons het van die eerste 3 dae van ons verblyf geen water gehad nie. Ons kom al vir baie jare Margate toe maar Margate het baie agteruit gegaan die laaste paar jaar.
Marcelle Z. - 11th December 2020
staying in Margate
Margate itself is dirty and the beaches are littered. Shelly beach on the other hand is very clean.
Nombulelo B. - 10th December 2020
staying in Margate
Good place we enjoyed our trip.
Buyi C. - 9th December 2020
staying in Margate
Reasonably priced.
Joshua Sthembiso H. - 8th December 2020
staying in Margate
It is a very good place for holidays with your family and friends.
Sbonelo L. - 8th December 2020
staying in Margate
It's good place to visit.
Sbonelo L. - 8th December 2020
staying in Margate
It's good place and enjoyable.
Buys M. - 7th December 2020
staying in Margate
Lekker vakansieplek. Baie gerieflik geleë naby bekende strande soos Ramsgate.
Thobile M. - 4th December 2020
staying in Margate
Margate will always be my best spot left ever.
Ashika B. - 1st December 2020
staying in Margate
Always thebest getaway
Ursula S. - 1st December 2020
staying in Margate
Beautiful town.
Mlungisi H. - 1st December 2020
staying in Margate
A friendly, warmth and very welcoming town with a beautiful landscapes and sea.
Nosipho M. - 30th November 2020
staying in Margate
Beautiful location, just what you need - especially after a year as hectic as 2020!
Willy R. - 24th November 2020
staying in Margate
Ek geniet die Suidkus altyd.
Marina L. - 19th November 2020
staying in Margate
Ramsgate is truly beautiful; Margate itself- not too great.
Marena V. - 18th November 2020
staying in Margate
Lucien Beach (Margate North) was heerlik, onderste gedeelte van Margate strand voel mens nie altyd veilig vroeg soggens nie. Baie bedelaars en dronk persone wat lastig is. Later deur die dag raak dit egter beter. Wimpy Margate se diens is fantasties.
Phia V. - 17th November 2020
staying in Margate
Tekens van verwaarloos is daar. Potholes!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]