Resensies van Margate

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Margate bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.34 uit 5 gekry volgens 815 resensies.
Thandazile N. - 8th April 2019
staying in Margate Beach, Margate
It's perfect.
Mh V. - 7th April 2019
staying in Margate Beach, Margate
Strand nie meer so skoon nie. Daar word baie plastiek en bottels uitgespoel. Sal voorstel dat stadsraad mense in diens neem om strand daagliks skoon te hou.
Mia B. - 6th April 2019
staying in Lawrence Rocks, Margate
Heerlik, rustig en besonders skoon.
Marihana D. - 5th April 2019
staying in Margate Beach, Margate
Netjies, skoon en veilige strand.
Karin L. - 31st March 2019
staying in Manaba Beach, Margate
Baie stil gewees. Ons was mal daaroor.
Antonette M. - 31st March 2019
staying in Manaba Beach, Margate
Lekkerste rustige strand. Mooiste rotse. Alles wat jy soek is binne loopafstand. Great plek.
At S. - 30th March 2019
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Strand is vuil.
Rose-mari P. - 28th March 2019
staying in Margate Beach, Margate
Baie lekker strand, maar gebreekte glas op strand is gevaar asook baie bedelaars!
Salomie K. - 28th March 2019
staying in Margate Beach, Margate
Veilig, skoon.
Martin O. - 26th March 2019
staying in Margate
Great.
Adele H. - 26th March 2019
staying in Margate Beach, Margate
Ons verkies Marina, St Michael's of Manaba. Veilig en nie so bedrywig.
Willem S. - 24th March 2019
staying in Lawrence Rocks, Margate
Very clean and safe for walks by the sea.
Jaco V. - 23rd March 2019
staying in Margate
Die dorp is nice, maar die strand nie die kleiner strande is minder mense en beweeg ruimte.
Kobie R. - 19th March 2019
staying in Margate
Restaurante out dated en water was 'n probleem. Moes terugry Homestead toe om 'n toilet te gebruik.
Danie B. - 11th March 2019
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Baie lekker swemstrand met sagte sand. Sal enige tyd weer daar vakansie hou.
Emsie V. - 11th March 2019
staying in Margate Beach, Margate
Oor naweek was daar baie mense langs strand wat baie morsig was. Gereg moet strenger wees met drank gebruik om strand. Meer publieke geriewe word benodig.
Marlene B. - 9th March 2019
staying in Manaba Beach, Margate
Baie lekker strand! Met 'n see swembad.
Hlobisile H. - 7th March 2019
staying in Margate Beach, Margate
Amazing, clean.
Mandie R. - 7th March 2019
staying in Margate Beach, Margate
Jan V. - 1st March 2019
staying in Margate
After all these years we still experience the holiday feeling only Margate can offers.
Monica F. - 28th February 2019
staying in Margate Beach, Margate
It's very beautiful and clean.
Maryke B. - 27th February 2019
staying in Lawrence Rocks, Margate
Lawrence rock is regtig 'n lekker area met die see se branders op jou voorstoep, visvang en pier 'n klipgooi weg.
Nelly Z. - 26th February 2019
staying in Margate
It's a good and nice place to visit.
Vuyani M. - 26th February 2019
staying in Lawrence Rocks, Margate
A place to be.
Casper K. - 25th February 2019
staying in Manaba Beach, Margate
Briljant!
Janes V. - 24th February 2019
staying in Margate
Al die plekke om te sien is naby aanmekaar en skep 'n lekker vakansie atmosfeer reg deur die jaar.
Sibongiseni N. - 18th February 2019
staying in Margate
Margate is the best pace.
Hannes S. - 18th February 2019
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Dit is 'n baie lekker strand en sal enige iemand aanbeveel om 'n plekkie naby St Michaels te kry. Is 'n baie skoon omgewing en het dit baie geniet om St Michaels te besoek.
Alwyn V. - 17th February 2019
staying in Margate
Baie lekker plek.
Manny D. - 16th February 2019
staying in Margate
Apart from the Eskom loadshedding which is beyond anyones control, it was sad to see that the water is of questionable quality and risky for human consumption. If I recall, it's a problem that the South Coast has been plagued with for a number of years and Ugu municipality don't seem to be able to resolve the issue.
Andre V. - 12th February 2019
staying in Margate
Gaan hou altyd daar vakansie.
Colette H. - 11th February 2019
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Lekker strand om by te gaan ontspan.
Reshma A. - 8th February 2019
staying in Lawrence Rocks, Margate
A relaxed area with good beaches. Accessible to shopping centres and Wild Waves is a must.
Elize S. - 28th January 2019
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
St Michaels is 'n fantastiese strand. Skoon en netjies.
Hermien V. - 23rd January 2019
staying in Manaba Beach, Margate
Sien sterre.
Cecilia C. - 21st January 2019
staying in Manaba Beach, Margate
Manaba/Lucien-strand is een van die beste strande aan die Suidkus en het blouvlag status. Daar is rotse asook die swem strand met lewensredders.
Tanya S. - 21st January 2019
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Winkels is bietjie duur. Verder was alles baie lekker.
Len C. - 19th January 2019
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Netjiese strand - net baie glasstukke op strand, parkeerarea en plastiek tussen die rotse.
Eugene M. - 13th January 2019
staying in Manaba Beach, Margate
Manaba is okay. Ramsgate and Shelley Beach are better but in close proximity.
Armand J. - 9th January 2019
staying in Margate Beach, Margate
Netjies, skoon en veilig, bly net weg op vakansiedae, dan raak dit heeltemal onveilig en overcrowded.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za