Geverifieerde Resensie
Margate
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Margate bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1036 resensies.
"Margate het "overcrowded" geraak en infrastruktuur kan nie byhou nie. Kuier liewer in die stiller buurstrande."
"Margate is a good place as it is along the coast, temperature is always warm and there are many ways of transport around."
"Margate is not the lovely coastal town it used to be a few years ago. Infrastructure e.g. roads and shopping centres need maintenance. Weather is good. People are down to earth and friendly."
"Dis naby die see, die strand kan net skoon gemaak word daar is glas in die sand en plastiekstukke."
"My eerlike opinie - Margate gaan oor die algemeen bietjie agteruit in vergelyking met 'n paar jaar gelede, maar Ramsgate/Uvongo ens. is tops!"
"Het al die jare in Margate vakansie gehou, maar die laaste tyd het dit maar agteruit gegaan en nie meer skoon soos vroeër nie. Dis hoekom ons eerder Ramsgate verkies."