Verified Reviews

Marloth Park

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Marloth Park

Rated 4.6 out of 5 based on 1901 reviews.

Marloth Park

Arendsnes

"Marlothpark is 'n baie lekker plek, skoon en al di diere is in 'n goeie toestand."

Marloth Park

Kudus Crest Bush Retreat

"A beautiful, quiet bush retreat."

Marloth Park

Mongu

"Paaie asb.! Kan gerus geskraap word en gate gevul word. Almal kan ongelukkig nie met 'n 4x4 ry nie. Party naamborde kan duideliker gemaak word."

Marloth Park

Marloth Park Hippo House

"'n Perfekte blyplek net buite die Krugerwildtuin."

Marloth Park

Serenity Du Bois Lodge

"Baie lekker plek, net die paaie is op baie plekke onbegaanbaar, maar verder puik plek met goeie restaurante."

Marloth Park

Bosbok Chalets

"Sal dit definitief dit vir enige iemand aanbeel - so stil en rustig."

Marloth Park

Mispel House 225

"Marlothpark is bekend aan my en is baie na aan my hart. Enige persoon wat van die bos en natuur hou, kan gerus Marlothpark besoek. Dis ook gerieflik naby aan die Kruger Nasionale Park."

Marloth Park

Bosbok Chalets

"Dit was lekker."

Marloth Park

3330 Seekoei

"Ons hou so baie daarvan ons beplan om moontlik te kyk na eiendom, dis baie uniek en regtig die regte plek om te kan afskakel en die natuur te geniet."

Marloth Park

Wildgoose Self-catering Lodge

"A wonderful place, but the magnificent bush sounds tend to disappear behind the sound of the building and workers going around all over the park."

Marloth Park

Magani Ridge

"Baie lekker, veral om in die winter daar vakansie te hou!"

Marloth Park

Fever Tree

"Uitstekend."

Marloth Park

Nyeleti Villa

"Marloth Park's access to the Kruger is a bonus."

Marloth Park

Hyenas Call

"Sal weer en weer terugkeer, dis wonderlik in die bosveld, interaksie met die diere, en het die rustigheid waardeer."

Marloth Park

Wildgoose Self-catering Lodge

"Beslis 'n toerismebestemming wat besonders is."

Marloth Park

Kruger Dreams Lodge

"Beste plek in die wêreld."

Marloth Park

Sparrow 615

"Always fantastic. So close to nature."

Marloth Park

Lidvubu Lodge

"Dit is in vakansietye baie besig, maar ons het nogtans lekker gekuier."

Marloth Park

Phumangeni Marloth Park

"Dit is 'n baie lekker in kuier in die bos."

Marloth Park

Maningwe

"Uitstekend! Sal graag langer wou bly - lekker restaurantjies en winkeltjies vir basiese behoeftes."

Marloth Park

Kruger Loft

"Sal definitief weer besoek."

Marloth Park

Escape @ Butterfly

"Dit was lekker om vir die diere-kuiergaste kos te gee. Vlakvarke, tarentale, apies, sebras, baie bokke en die oulikste was die nagapies wat in die aande kom piesangs haal."

Marloth Park

Kruger's Rest

"Kort net 'n winkel wat meer voorraad het."

Marloth Park

Korhaan Self-Catering Cottage

"Dit is een van die beste plekke om te wees, omdat jy die Krugerpark voor jou deur het en 'n mens kan die diere geniet, sonder om in 'n kar te sit."

Marloth Park

4201 on Lion

"Dit vergroot by die dag en al die vermaak- en kuierplekke is goed ingerig. "

Marloth Park

Fever Tree

"Ons bly gereeld oor in Marlothpark en geniet dit elke keer baie."

Marloth Park

Vakantiehuis Thandiwe

"Wonderlike bestemming wat ons enige tyd sal besoek! Die enigste klagte is the toestand van die paaie! Mens is in die bos en verwag nie teerpad nie maar party areas was amper nie moontlik om deur te ry met 'n gewone motor nie. Baie groot klippe, spoelings, diep slote en straatnaambordjies wat nie meer op is nie. Ons het paar keer verdwaal die eerste paar nagte op baie slegte paaie. Laastens is vuilgoed verwydering wat nie een keer in 8 dae gebeur het nie. Dit is aanvaanbaar as huurders bewus gemaak word daarvan wanneer hulle inteken sodat hulle kan beplan om vuilgoed te gaan aflaai by die hek wat nie noodwendig vir ons 'n probleem sou wees nie. Die ape het die sakke verskeur! Dit is klein probleempies in vergelyking met die lekker tyd wat ons beleef het. Die winkels, sekuriteit en petrolstasie was lekker om te besoek."

Marloth Park

Klein Huisie

"Location is great! Animals and living in the bush experience is great and will highly recommend. The shops were convenient and clean. Will come back in a heart beat! The only negative experience were the state of the roads in some places which were really in rough shape! Not expecting paved roads but the ruts, rocks and washed out areas in some places were very hard to navigate especially at night. Also resulted in minor damage to vehicle. There are also street sign names missing that made getting home very difficult at night the first few nights."

Page
Page 16 - Showing 451 to 480

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers