Verified Reviews

Marloth Park

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Marloth Park

Rated 4.6 out of 5 based on 1901 reviews.

Marloth Park

The Aloes

"We love Marloth Park."

Marloth Park

South Post at Kruger

"Sommige paaie is baie sleg."

Marloth Park

Meerkatgat 3341 Seekoei Road

"Maak seker jy kies jou verblyf noukeurig."

Marloth Park

Bos-Geluk Huis

"We love visiting Marloth Park. We see a lot of animals without having to go into the Kruger."

Marloth Park

Lion's Call

"Sou graag sien dat daar 'n behoeftebepaling gemaak word deur besoekers en dan daarvolgens 'n komitee stig wat omsien na daardie behoeftes. Ook dalk strenger toegangbeheer om ongewensde elemente te beperk of te monitor. Hoekom dit nie eksklusief hou nie, dit is 'n unieke plek. Pasop vir oorbehuising!"

Marloth Park

Laparetreat

"Met die baie reënval was baie grondpaaie verspoel. Met 'n gewone motor sal dit baie moeilik wees om rond te ry, veral langs die rivier."

Marloth Park

Kruger Kurper Villas

"The side roads off of the tar road need to be graded."

Marloth Park

Huis Maroela

"Highly recommended to all, especially foreign visitors."

Marloth Park

Die Hartbeeshuisie

"Baie lekker plekkie, die enigste probleem is die paaie, dit het wel baie gereën, en dit kon lei tot die verspoelde paaie. Mense met lae voertuie sal nie sommer daar kan ry nie."

Marloth Park

John and Noleen's Place

"Die paaie kort beslis aandag! Dit was vir ons stadsjapies baie moeilik om met 'n gewone voertuig oral te kon ry. Maar die algehele ervaring was regtig wonderlik!"

Marloth Park

Hieso Marloth Park

"Lief die natuur en het self 'n huis in Marlothpark gekoop verlede jaar. Voorheen bekend as Migrate Bush House."

Marloth Park

Bosbok Chalets

"Needs a Woolworths just a small one."

Marloth Park

Bosplasie

"Was teleurgesteld by die hoofhekke. Jy kan sommer net inry en dit beteken enigeen kan sommer net ingaan. Vorige kere kon jy net ingaan as jy 'n permit het. Olifantstraat sal ek ook nie in bly nie. Te veel voete en mense wat langs die pad sit en selfs alkohol drink. Hoop as ons in die winter gaan dat die park strenger reëls sal hê wat dit aanbetref. Verder is die park pragtig!"

Marloth Park

Vuurvliegie en Sonbesie

"Lekker restaurante en winkel as mens iets benodig. Veiligheid is tops. Baie wild om te sien. Rustigheid. "

Marloth Park

Mongu

"Just as nice as Kruger. "

Marloth Park

Mvuradona Safari Lodge

"Roads need urgent attention."

Marloth Park

3487 Steenbok

"Marloth is baie lekker vir 'n wegbreek en ook naby die Wildtuin - baie rondom om te gaan doen."

Marloth Park

Meerkatgat 3341 Seekoei Road

"Gaan en geniet die rus, dis 'n vakansie wat jy nooit sal vergeet nie. Baie diere, en ook baie mooi en veilige perseel."

Marloth Park

Luxury Guesthouse Co @ Butterfly House

"Heerlike vakansiebestemming. Naby aan die Krugerwildtuin. Baie om te doen."

Marloth Park

The House

"Love it will be back again at the end of the year."

Marloth Park

Milkwood

"Fantastic destination!"

Marloth Park

'NdaBushi

"Die gate in die grondpaaie kan so bietjie opgevul word, maar verder is die bos gevoel heerlik!"

Marloth Park

Hout Huisie

"Brilliant little park. Highly recommended."

Marloth Park

Alldays

"Mal oor Marloth. Sal net beter navorsing doen voor ek weer plek bespreek."

Marloth Park

Spoorsnyertjie

"Love dit daar, dis so ontspannend en bied 'n lafenis vir jou siel."

Marloth Park

Luxury Guesthouse Co @ RiverHouse

"Roads, other than tar, are terrible and need fixing up."

Marloth Park

Bosplasie

"Marloth Park is a peaceful place to be. "

Marloth Park

Impala Cottage

"Our first visit ever to Marloth Park, and we were very impressed, home from home, we are members of the Marloth Sighting group, it was so great to keep in touch while we were there."

Page
Page 23 - Showing 661 to 690

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers