Geverifieerde Resensie
Marloth Park
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Marloth Park bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1901 resensies.
"Ons eerste keer in Marloth. Baie aangenaam verras gewees. Baie diere. Pragtige stuk bosveld, en lekker naby aan Wildtuin se ingang."
"Fantastic tourist destination, clear to see why it is so popular!"
"We loved it so much we have decided to buy property in Marloth Park and we are looking to build a house here within the next 2 years!"
"Marloth is pragtig. Die mooiste koedoes en diere gesien, mis dit al klaar! "
"Awesome! love the fact that one is living in the bush amongst the animals."
"Baie goed geleë. Weg van die daaglikse gejaag van die moderne lewe. Verkies om gedurende lente of herfs te besoek a.g.v. die abnormale temperature."
"So close to the Kruger, almost no need to go into the Kruger as we saw 4 of the big 5 in the 1st day on the Marloth Park side"
"Die inwoners van Marloth Park is baie vriendelik en hulpvaardig. Dit is goed geleë en maklik by ander besienswaardighede uit te kom. "
"Definitely a yes - Marloth Park is almost a perfect alternative to the Kruger National Park."