Verified Reviews

Mossel Bay

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mossel Bay

Rated 4.8 out of 5 based on 1964 reviews.

Mossel Bay

Riviera Suite 18

"Een van die mooiste plekke in Suid-Afrika. "

Mossel Bay

Diaz Beach Mosselbay

"Lekker vakansiebestemming sal weer daar kuier!"

Mossel Bay

Treklaer Lodge

"Mosselbaai is 'n wonderlike vakansiebestemming."

Mossel Bay

Paradise Found

"Mal oor Danabaai en Mosselbaai. Soveel om te doen en plekkies om te sien."

Mossel Bay

11th on 6 Avenue

"Mosselbaai het als wat jy nodig het. Dis pragtig met baie om te doen."

Mossel Bay

Withuis

"Pragtige skoon dorp."

Mossel Bay

Innikol 38

"Pragtige vakansiedorp."

Mossel Bay

Lagoonette

"Die beste vakansieplek ooit!"

Mossel Bay

Alikreukel Hartenbos B22

"Die plek om te wees."

Mossel Bay

Stephen

"Mosselbaai is 'n pragtige plek met ongelooflik baie besienswaardighede."

Mossel Bay

The Point Hotel

"Wonderlike dorp."

Mossel Bay

Kabeljou 202

"Heerlike gematigde klimaat."

Mossel Bay

15 Katjiepiering Avenue

"Sentraal geleë. Jy kan Kaap toe gaan of na PE of George."

Mossel Bay

Nautica 608

"Skoon en netjies soos altyd."

Mossel Bay

No. 4 Duke Street

"As jy goed beplan is dit die beste plek om vir 14 dae te gaan vakansie hou. Soveel dinge om te doen binne 100 km."

Mossel Bay

15 Katjiepiering Avenue

"Just a beautiful part of the world, loved every moment spent there."

Mossel Bay

314 Nautica

"I'm again on route to visit MosselBay. It's a quiet and easy place to stay at."

Mossel Bay

CBS Accommodation

"My gunsteling plek in SA."

Mossel Bay

25 on Rooiels

"Ons is beïndruk met die ontwikkeling, was jare gelede daar."

Mossel Bay

Diaz Beach Mosselbay

"Pragtige omgewing."

Mossel Bay

Pudumo 102

"ATKV se waterparkritte is baie bekostigbaar en waarde vir geld. Dias-strand het ook 'n glybaan wat ons na soveel jare ontdek het."

Mossel Bay

Eden Guest House B&B

"Very historical and interesting. The Bartholomeu Diaz museum is a must."

Mossel Bay

Seariver

"Lekker vakansiedorpie. Winkels is lekker laat oop en jy kan alles kry wat jy nodig het. Daar hang so reuk oor die dorpie wat nie baie aangenaam is nie."

Mossel Bay

Sandstone Manor

"Will visit again, lots to see and do, weather was great too!"

Mossel Bay

21 De Valle

"Pragtig."

Mossel Bay

SantoSea

"Lekkerste vakansiedorp."

Mossel Bay

La Palma 3

"Fantasties om daar vakansie te hou."

Mossel Bay

Anita's Self-catering

"Verblyf oor die algemeen 'n bietjie duur vir ou mense."

Mossel Bay

Beach @ 100 meter

"My geboortedorp."

Page
Page 31 - Showing 901 to 930

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers