Verified Reviews
Mossel Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mossel Bay
Rated 4.8 out of 5 based on 1905 reviews.
"Mosselbaai het my aangenaam verras. 'n Pragtige, welvarende dorp met goeie industrieë en 'n sterk toerisme-sektor. Ek is afgetree en oorweeg dit sterk om 'n vakansie-eenheid daar te koop."
"Mosselbaai is pragtig skoon en die mense baie vriendelik. Die restaurante is amazing! Die bakkery in Danabaai is een van die bestes in ons land. Mosselbaai is fantasties met baie te doen vir oud en jonk."
"Lieflike plek. Danabaai is so rustig. Ons was baie bly om die bosbokke sommer so op die sypaadjies te sien wei."
"Mosselbaai is so mooi plek. Die mense is vriendelik en bied so baie aktiwiteite, veral vir kinders. Ek sal definitief weer kom kuier en nog mense van Ceres saambring. Dit was lekker."
"I love Mossel Bay. I am a frequent visitor to Mossel Bay and it is always a pleasure."
"Love the town, especially Hartenbos. The beach is such a clean, tidy and maintained area."
"Mosselbaai is die beste plek ooit om jou vakansie te hou, daar is iets vir almal om te doen. Dit is fantasties."
""The little Jerusalem" is uit en uit sy sout werd as 'n toeristebestemming. Die strande, ons het Santosstrand besoek, is uitstekend. Ons besoek aan die museum was ook uit die boonste rakke. Ons besoek aan die Casino, alhoewel ons slegs die kinders neem vir speletjies, was wonderlik. Die mense in die winkelsentrums, waar ons ook al gegaan het, is uiters vriendelik. Dit was asof ons op 'n ander planeet was."