Geverifieerde Resensie
Mossel Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mossel Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 1916 resensies.
"Mosselbaai is 'n baie mooi plek, almal is vriendelik daar en daar is so baie plekke om te sien, ons het definitief ons tydjie daar geniet. Mooi plek, mooi mense."
"We have gone to Mossel Bay 3yrs in a row now, and plan to go back again. We love what Mossel Bay has to offer and the entire family enjoys the activities offered."
"The zipline is a must for your bucket list, but a bit overpriced. Be sure to save up some money if you plan to take the whole family. Lots of things to do, friendly people, and a town that is kept in good working condition."
"Ons gaan al vir baie jare redelik gereeld daar vakansie hou a.g.v. sy gematigde klimaat en selfs rustigheid. Dis beslis nie 'n lawaaierige plek nie en mens kan baie dagritte in die omgewing beplan. Net lekke daar."
"So baie dinge om te doen en sien, maar ongelukkig is baie plekke nie rolstoelvriendelik nie."
"Altyd 'n plesier om hier aan te doen. Elke keer ontdek ons nog plekke waar ons nog nie voorheen was nie."
"Love dit, probeer om elke jaar daar vakansie te gaan hou, vriendelike mense orals waar jy gaan. Great area. "
"Poog asseblief om die winkels en besighede Suid-Afrikaans te hou. Julle het 'n pragtige dorp, skoon en vriendelik."
"Baie skoon, veilig en vriendelike ontvangs by al die besighede. Sal weer daar kuier selfs daar sal wil bly."