Verified Reviews
Mossel Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mossel Bay
Rated 4.8 out of 5 based on 1916 reviews.
"Wonderful destination with lots of heritage and charm, whilst also offering modern attractions."
"Fantastiese plek, so mooi deel van ons land met mooiste strande en baie om te doen in die area. Sal beslis terugkeer."
"Uitstekend - die gevoel van 'n vakansiedorp, met alles wat jy nodig het. Baie dinge om te doen vir groot en klein, en as jy moet ry is dit nie ver nie. Perfek geleë in die middel van alles."
"Sal eendag daar wil aftree met gesin. Weer en atmosfeer doen goed vir jou siel en liggaam."
"As jy iets wil doen moenie uitstel nie. Doen dit. Die weer speel nie altyd saam nie."
"Opsies van Strandfront restaurante voel beperk. Anders as dit is die hele Mosselbaai en Tuinroete verskriklik skoon, netjies en goed op gepas. Ek wens alle areas in ons land kan so lyk!"
"Mosselbaai is een van die mooiste toeristebestemming, jy het toegang to baie aktiwiteite met die mooiste uitsig van die see."