Verified Reviews
Mossel Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mossel Bay
Rated 4.8 out of 5 based on 1916 reviews.
"Lovely clean and well maintained coastal town with more than enough to do and experience."
"Mosselbaai area is 'n bucket list moet vir enige Suid-Afrikaner. Ryk in geskiedenis en mooier as mooi."
"Die hartenbos omgewing is baie lekker vir see-vakansie, die omgewing is rustig hierdie tyd van die jaar. "
"Baie naby en uitstekend vir vakansie of net 'n naweek wegbreek, veral as jy kinders het."
"Mosselbaai is die plek in die Suid-Kaap (Tuinroete) vir 'n vakansie. Skoon en redelik veilig."
"Baie om te doen, maar jy moet beslis 'n paar rand ekstra in jou sak hê om die plesiertjies te geniet."
"Mossel Bay will always be near and dear to my heart because I was born there. I have fond memories of the place. The area where Sea Cottage and other apartments are built were a camping site where we camped in years gone by."
"Ons ken die omgewing goed, maar dit is altyd lekker in Mosselbaai en om te sien hoe die plekke opgegradeer word. "
"Sal net graag wil weet van eetplekke wat dekke het waar jy met jou troeteldiere ook welkom is. Ons Yorkies is ons kinders. Gaan nêrens sonder hul nie."
"Mosselbaai is 'n ideale vakansiebestemming. Vriendelike mense wat ander respekteer. Veiligheid en netjiese omgewing. "