Geverifieerde Resensie
Mossel Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mossel Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 1964 resensies.
"Mosselbaai is puik. Hartenbos nie eintlik voldoen aan verwagtinge nie. Sal weer Mosselbaai self gaan besoek."
"Lovely clean and well maintained coastal town with more than enough to do and experience."
"Mosselbaai area is 'n bucket list moet vir enige Suid-Afrikaner. Ryk in geskiedenis en mooier as mooi."
"Die hartenbos omgewing is baie lekker vir see-vakansie, die omgewing is rustig hierdie tyd van die jaar. "
"Baie naby en uitstekend vir vakansie of net 'n naweek wegbreek, veral as jy kinders het."
"Mosselbaai is die plek in die Suid-Kaap (Tuinroete) vir 'n vakansie. Skoon en redelik veilig."
"Baie om te doen, maar jy moet beslis 'n paar rand ekstra in jou sak hê om die plesiertjies te geniet."
"Mossel Bay will always be near and dear to my heart because I was born there. I have fond memories of the place. The area where Sea Cottage and other apartments are built were a camping site where we camped in years gone by."