Verified Reviews
Mossel Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mossel Bay
Rated 4.8 out of 5 based on 1905 reviews.
Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay
Tranquillo"Die vriendelikste mense in Suid-Afrika bly op die landgoed en gaan uit hulle pad uit om mens welkom te laat voel. Die baan is in 'n goeie toestand met die mooiste uitsig op die oseaan, "you see the sea from every tee"."
Mossel Bay Central, Mossel Bay
Golf Paradys"Sentraal Mosselbaai in 'n neutedop is naby alle toeriste-oorde, winkels, skole en sportfasiliteite! Definitiewe aanbeveling."
"Dit was een van ons lekkerste vakansies in 'n lang tyd. Soveel vermaak en besienswaardighede. Daar was nie een vervelige oomblik vir ons nie. Ons sal beslis weer Mosselbaai besoek."
"Dit is goed vir mense wat net rustig wil wees maar die strande is nie baie geskik vir ouer, of sieklike mense nie. "