Verified Reviews

Mossel Bay

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mossel Bay

Rated 4.8 out of 5 based on 1905 reviews.

Dana Bay, Mossel Bay

Sieniesee

"Mooiste plek, met asemrowende uitsig. Onontdekte juweel!"

Dana Bay, Mossel Bay

Sieniesee

"Danabaai is 'n wonderlike vakansie dorp, rustig, skoon en sentraal geleë. Kan alles doen wat nodig is om 'n heerlike vakansie te geniet. "

Dana Bay, Mossel Bay

Anita's Self-catering

"Keep up the good work. Will definitely go back."

Mossel Bay

Point Village Hotel

"'n Moet om te besoek."

Die Voor Bay, Mossel Bay

La Palma C12

"Gerieflik en gemaklik! "

Mossel Bay

Accommodation Mosselbay

"Danabaai is 'n klipgooi van Mosselbaai, Hartenbos en die casino met lekker restaurante af. Daar is baie mooi gholfbane in die area. Mosselbaai gholfklub, Pinnacle Point, George gholfklub, Kingswood Gholflandgoed en Fancourt. Almal top bane. As jy wil visvang is daar Mosselbaai, Danabaai en Boggomsbaai. Ons verblyf was in die perfekte area om als te geniet. "

Mossel Bay

Oceans Hotel

"Lieflike plek met meer as genoeg besienswaardighede."

Dana Bay, Mossel Bay

Anita's Self-catering

"Dit is 'n lekker rustige plek, weg van die gewoel."

Mossel Bay

Oceans Hotel

"Mossel Bay is a beautiful place for visiting with friends and family. People of this place are very friendly and helpful."

Mossel Bay

Ilita Lodge

"Hou die afgelope 3 jaar daar vakansie. Dis so mooi, skoon dorp."

Dana Bay, Mossel Bay

Garden Route Self-catering

"Stil en rustig, mooi strande. Baie om te doen in die omgewing."

Bay View, Mossel Bay

Bob Bouwer Seaview Apartment

"Baie goed geleë lekker naby aan die strand om te gaan stap."

Santos Bay, Mossel Bay

Baystay

"Net oorgebly en nie as toeris daar gebly nie. Was voorheen langer daar en dit was baie interessant."

Dana Bay, Mossel Bay

Anita's Self-catering

"Baie lekker plek, rustig en naby die see, wat meer soek 'n mens?"

Die Voor Bay, Mossel Bay

Diaz Beach Mosselbay

"Die beste plek in die land!"

Mossel Bay

Accommodation Mosselbay

"If towels were included it would be a value add."

Mossel Bay

Sieniesee

"Dorp se strate is te besig. Buite woongebiede is tops."

Die Voor Bay, Mossel Bay

Sea Breeze 65

"Voorbaai is 'n baie rustige en veilig area om te bly en naby die see."

Mossel Bay

Point Village Hotel

"Fun in the sun!"

Die Voor Bay, Mossel Bay

Ocean Two 12

"Uitstekende restaurant in Route 57. 'n Moet-eet-ervaring tydens enige verblyf daar. Min effektiewe winkels in die omgewing. 'n Tipiese vakansiebestemming."

Die Voor Bay, Mossel Bay

Sea Breeze 65

"It is a great place."

Mossel Bay

Point Village Hotel

"Pragtige dorp!"

Die Voor Bay, Mossel Bay

Diaz Beach Mosselbay

"Die strand is asemrowend mooi en dis so lekker naby klomp plekke."

Die Voor Bay, Mossel Bay

Sea Breeze 65

"Dit is 'n uitstekende plek en sal baie toeriste trek. Dit is ook 'n familie wegbreek vakansie plek. Dankie."

De Nova, Mossel Bay

CBS Accommodation

"Lekker en naby die hospitaal vir oorslaap."

Page
Page 56 - Showing 1651 to 1680
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers