Geverifieerde Resensie

Mossel Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mossel Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 1905 resensies.

Danabaai, Mosselbaai

Garden Route Self-catering

"Baie lekker plekkie. Veral met die wild wat tussen die huise beweeg."

Mosselbaai

Point Village Hotel

"Ons love Mosselbaai dit is een van die mooiste dorpe."

Danabaai, Mosselbaai

Anita's Self-catering

"Baie mooi en 'n moet-sien."

Danabaai, Mosselbaai

Eden Guest House B&B

"Verlore skat. Almal ry net verby, regtig pragtig."

Mosselbaai Gholflandgoed, Mosselbaai

Tranquillo

"Die vriendelikste mense in Suid-Afrika bly op die landgoed en gaan uit hulle pad uit om mens welkom te laat voel. Die baan is in 'n goeie toestand met die mooiste uitsig op die oseaan, "you see the sea from every tee"."

Sentraal Mosselbaai, Mosselbaai

Golf Paradys

"Sentraal Mosselbaai in 'n neutedop is naby alle toeriste-oorde, winkels, skole en sportfasiliteite! Definitiewe aanbeveling."

Danabaai, Mosselbaai

Anita's Self-catering

"Baie mooi strand en omgewing."

Voorbaai, Mosselbaai

Vista Bonita Apartments

"Voorbaai is 'n baie mooi plek."

De Bakke, Mosselbaai

Nautica 608

"Great place, panoramic views, situated in nice area."

Bay View, Mosselbaai

Bentonhof

"So baie aktiwiteite, winkelsentrums en restaurante. Veilig en pragtige views!"

Voorbaai, Mosselbaai

Vista Bonita Apartments

"Pragtige plek en naby al die nodige winkels en vermaaklikheidsplekke."

Bay View, Mosselbaai

The Bay Lodge

"Die uitsig is asemrowend en ons sien uit na ons volgende vakansie."

Mosselbaai

Oceans Hotel

"Dit was een van ons lekkerste vakansies in 'n lang tyd. Soveel vermaak en besienswaardighede. Daar was nie een vervelige oomblik vir ons nie. Ons sal beslis weer Mosselbaai besoek."

Mosselbaai

Point Village Hotel

"Goeie omgewing."

Voorbaai, Mosselbaai

La Palma Villas 35

"Baie sentraal geleë en naby alles wat jy nodig het. "

Mosselbaai

Oceans Hotel

"Ek en my gesin hou baie van Mosselbaai en hul vriendelike mense."

Mosselbaai

Stephen

"Dit is waar ek wil aftree oor 'n jaar of 5."

Mosselbaai

Plankiesplesier

"Dis my huis weg van my huis af alles wat ek soek om heerlik te ontspan."

Mosselbaai

Accommodation Mosselbay

"Baie lekker vakansie plekkie."

Mosselbaai

Ilita Lodge

"Heerlike vakansiedorp met heerlike klimaat."

Danabaai, Mosselbaai

Anita's Self-catering

"Dit is goed vir mense wat net rustig wil wees maar die strande is nie baie geskik vir ouer, of sieklike mense nie. "

Blad
Blad 54 - Wys 1591 tot 1620
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang