Geverifieerde Resensie
Mossel Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mossel Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 1916 resensies.
"Ons was erg teleurgesteld met die kwaliteit van die lewensredders wat daar diens gedoen het. Hulle was volgens ons nooit 100% gereed vir aksie nie, want hulle aandag word afgetrek deur vriende wat opdaag en dan vir ure aaneen gesels. Daar was ook 'n radio of iets soortgelyks wat klipharde musiek speel. Dan is hulle rug gekeer na die see, so hulle kan nie sien of hoor as daar moontlike probleme op die sand of in die seewater is nie."
"Perfect for the beach lover, historian and if you are looking for little flea market shopping. I can recommend the market at the harbour area."
"Verstaan nou waarom dit Kwêla se dorp van die jaar is! Heerlike weer, lang kuslyn en genoeg besienswaardighede."
"Beautiful destination, lovely weather during this time. However, very busy over December with very limited parking facilities at the beaches and water park."
"Mosselbaai is 'n absolute wonderlike vakansie plek om te besoek. Weer is gematig en strande is mooi skoon."
Sentraal Mosselbaai, Mosselbaai
Bay Vista Guesthouse"Dit was so lekker egte Suid Afrikaanse mense en omgewing. Pragtige klein dorpie."
Sentraal Mosselbaai, Mosselbaai
Bay Vista Guesthouse"Dis lekker daar, naby die punt en naby die ander kant na Santos toe m.a.w. die swemplekke. Winkels ook naby. Dis nie nodig om Mall toe te gaan nie."
"Werklik spesiaal! Baie om te sien en te doen! Praguitsigte en plekkies! Romanties met die regte atmosfeer!"