Verified Reviews
Mossel Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mossel Bay
Rated 4.8 out of 5 based on 1905 reviews.
"Puik vakansiebestemming, pragtige natuurskoon, see is lieflik en iets om te beleef. Sal enige tyd teruggaan Mosselbaai toe en dit vir enige iemand aanbeveel."
"Mosselbaai is 'n pragtige, skoon en vriendelike dorpie! Ek sal beslis daar gaan aftree eendag!"
"Dit is die mooiste en skoonste omgewing wat ek nog gesien het. Geen rommel of papiere wat rondlê nie."
"Maar stillerig buite seisoen, maar die meeste geriewe is beskikbaar in die twee malls. "
"Die strand is baie klein gedurende hoogwater - dis egter geen probleem in die af seisoen nie."
"Ek dink die plek en die restaurante en die Langeberg Mall is baie oulik.... en Dias strand is ook mooi skoon en netjies. Lekker swem strand."
"Danabaai het net nie 'n goeie swemstrand nie. Het Hartenbos Bayview toe gery om in die see te kon swem. Verder was dit prentjiemooi en het ons die bokkies een dag gesien. Dis naby genoeg aan Mosselbaai en Hartenbos met baie om te doen."
"Hebben er rond gereden. Was heel leuk, maar om te wandelen is het te heuveichtig en te steil voor ons wat oudere mensen."