Geverifieerde Resensie

Mossel Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mossel Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 1905 resensies.

Mosselbaai

Oceans Hotel

"Mosselbaai is 'n moet sien."

Mosselbaai

Oceans Hotel

"Ideale vakansie en aftree bestemming."

Mosselbaai

Oceans Hotel

"Puik vakansiebestemming, pragtige natuurskoon, see is lieflik en iets om te beleef. Sal enige tyd teruggaan Mosselbaai toe en dit vir enige iemand aanbeveel."

Danabaai, Mosselbaai

Anita's Self-catering

"Danabaai is pragtig en het lieflike strande."

Voorbaai, Mosselbaai

Diaz Beach House

"Mooi en lekker sentraal tussen Mosselbaai en Hartenbos."

Mosselbaai

Bay Vista Guesthouse

"Dis regtig die besoek werd."

Mosselbaai

Oceans Hotel

"Verkeer raak baie erg en paaie is baie besig."

Mosselbaai

Altelekker by die See

"Mosselbaai is 'n pragtige, skoon en vriendelike dorpie! Ek sal beslis daar gaan aftree eendag!"

Mosselbaai

Oceans Hotel

"Dit is die mooiste en skoonste omgewing wat ek nog gesien het. Geen rommel of papiere wat rondlê nie."

Voorbaai, Mosselbaai

Sea Cottage 48

"Baie sentraal om ander plekke te verken."

Mosselbaai

Altelekker by die See

"Die mense is baie vriendelik. Die plek is uitstekend."

Danabaai, Mosselbaai

Anita's Self-catering

"As mens wil rus en vrede ervaar is Danabaai beslis die plek. "

Mosselbaai

314 Nautica

"Maar stillerig buite seisoen, maar die meeste geriewe is beskikbaar in die twee malls. "

Voorbaai, Mosselbaai

Diaz Beach House

"Die strand is baie klein gedurende hoogwater - dis egter geen probleem in die af seisoen nie."

Mosselbaai

Altelekker by die See

"Wonderlike klimaat! "

Mosselbaai

Montrose Cottage

"Buite seisoen is dit 'n lekker plek, maar in seisoen tyd 'n nagmerrie."

Danabaai, Mosselbaai

Altelekker by die See

"Pragtige plekkie, beveel enige een aan om daar vakansie te gaan hou."

Mosselbaai

Aquamarine Guest House

"Lekkerste plek in die land."

Mosselbaai

Sundowner Loft

"Ongelooflike lekker vakansieplek."

Mosselbaai

Oceans Hotel

"Ek dink die plek en die restaurante en die Langeberg Mall is baie oulik.... en Dias strand is ook mooi skoon en netjies. Lekker swem strand."

Danabaai, Mosselbaai

Amzee Bokmakierie Guest House

"Rustige atmosfeer en mooi natuur. Stil en veilige strandgebied."

Danabaai, Mosselbaai

Paradise Found

"Danabaai het net nie 'n goeie swemstrand nie. Het Hartenbos Bayview toe gery om in die see te kon swem. Verder was dit prentjiemooi en het ons die bokkies een dag gesien. Dis naby genoeg aan Mosselbaai en Hartenbos met baie om te doen."

Mosselbaai

Aquamarine Guest House

"Sal dit vir enige iemand aanbeveel."

Mosselbaai

Oceans Hotel

"Wonderlike plek."

Danabaai, Mosselbaai

Altelekker by die See

"Hebben er rond gereden. Was heel leuk, maar om te wandelen is het te heuveichtig en te steil voor ons wat oudere mensen."

Blad
Blad 62 - Wys 1831 tot 1860
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang