Verified Reviews

Mpumalanga

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga

Rated 4.5 out of 5 based on 6188 reviews.

Marloth Park, Mpumalanga

Kruger Kurper Villas

"Dit was ons eerste keer by Marlothpark en ons sal oor en oor terug gaan. Ons harte het in Marlothpark agter gebly toe ons ry. Dit was wonderlik"

Witbank, Mpumalanga

Cairos Guest House

"Die strate is baie sleg, maar dit is iets buite beheer van gastehuis eienaars en dit is ook nie net Witbank se strate wat aan die opbreek is nie. Dit is die geval oor 'n groot deel van ons land."

Lydenburg, Mpumalanga

Aqua Terra Guest House

"Daar moet dringend werk gemaak word aan die paaie. Paaie is op party plekke onbegaanbaar a.g.v. slaggate."

Barberton, Mpumalanga

Bushwhacked

"Agteruitgang van vroeër oulike dorp."

Marloth Park, Mpumalanga

Hippoholiday

"Paaie kort heelwat aandag."

Marloth Park, Mpumalanga

Serenity Du Bois Lodge

"Great plek met vriendelike mense en die natuur is net iets anders. Ons kan nie wag om weer te gaan ontspan en ontsnap van die besige JHB nie. "

Marloth Park, Mpumalanga

Hyenas Call

"Awesome. The Waterpark is overpriced for what you get.The Giraffe restaurant was awesome."

Marloth Park, Mpumalanga

4230 Impala

"Bied waarde vir geld as toeristebestemming. Die dorp het alles wat jy benodig teen bekostigbare pryse. Marloth se inwoners is baie vriendelik. Enigste negatiewe punt is dat baie van die strate in 'n swak toestand is na die oorstromings, en nie geskik is vir alle motors nie."

Marloth Park, Mpumalanga

Ilanga

"Baie lekker, rustig en letterlik in die natuur."

Marloth Park, Mpumalanga

Coga Cottage

"Better dirt roads, please."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Silver Mist Guest House

"Ons sal Kaapsehoop definitief meer gereeld besoek, veral in die winter met al die aalwyne, wilde perde en natuurskoon."

Marloth Park, Mpumalanga

Klein Huisie

"Pragtige plek en vriendelike mense."

Malelane, Mpumalanga

River Cottage Lodge

"Ideale plek om te bly indien jy die Nasionale Kruger Park wil besoek. Weer baie gematig gedurende die winter."

Dullstroom, Mpumalanga

Cherry Grove

"Dullstroom is 'n fantastiese bestemming vir 'n lekker naweek wegbreek."

Marloth Park, Mpumalanga

Meerkatgat 3341 Seekoei Road

"Sal volgende keer net dae bly, te rustig vir ons."

Malelane, Mpumalanga

Kruger View Chalets

"Lekker plek om vakansie te hou. "

Dullstroom, Mpumalanga

DullVino First House

"Good for activities such as cycling or fishing but apart from food options, not a huge amount to do. If you are looking for somewhere to unplug, though, this is it!"

Dullstroom, Mpumalanga

Peace Corner

"Dullstroom sien my weer!"

Graskop, Mpumalanga

YellowWood Country Cottage

"Wonderlike plek met baie aktiwiteite."

Dullstroom, Mpumalanga

Alm-Ü

"Gasvrye dorpie."

Dullstroom, Mpumalanga

Old Transvaal Inn

"Uitstekende vakansiedorp wat verskeie aktiwiteite asook eetplekke bied."

Marloth Park, Mpumalanga

Hornbill's Nest Tree Top chalets

"Marlothpark is 'n klomp huise in die bos, en dis omtrent dit, dis wel lekker naby die Krugerwildtuin, en kan jy maklik as dagbesoeker die wildtuin besoek."

Marloth Park, Mpumalanga

Bosbok Chalets

"Die park is vir 'n sekere groep natuurliefhebbers, en klein kindertjies. "

Marloth Park, Mpumalanga

Thutlwa

"Marloth het sy waarde verloor met elke 30 meter 'n huis, ook was daar in die aand musiek die hele naweek en mens kon die bure hoor kuier, lag en party, as jy wil gaan vir 'n kuiernaweek great, as jy vir rustig in die bos gaan, mors jy jou tyd."

Chrissiesmeer, Mpumalanga

Stasiemeester

"Nie die beste area om te besoek as jy nie van koue hou nie."

Marloth Park, Mpumalanga

Luxury Guesthouse Co @ RomanticaHouse

"Marlothpark is 'n lekker plek, maar het maar agteruitgegaan. Veiligheid het aansienlik 'n probleem geword, en dis bewys deur al die sekuriteit byeenkomstes. Daar is ook omtrent permanent 'n gebouery, wat geraas beteken en 'n oormaat van werkers."

Page
Page 3 - Showing 61 to 90
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers