Verified Reviews

Mpumalanga

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga

Rated 4.5 out of 5 based on 6188 reviews.

Kaapsehoop, Mpumalanga

Kattekwaad Accommodation

"Perfek vir 'n kort wegbreek of oorslaap op pad na ander bestemming."

Hazyview, Mpumalanga

Viewpoint Lodge & Safari Tours

"Oulike dorpie, goed geleë om al die nabye aantreklikhede en Kruger te besoek."

Malelane, Mpumalanga

Die Kothuis

"Dit is 'n lekker dorpie met alles wat jy nodig het, maar die trokke, padwerke en verkeer deur die dorp is 'n frustrasie."

Marloth Park, Mpumalanga

Huis Maroela

"Al die paaie is nie toeganklik nie, maar die omgewing en wild maak op daarvoor. Winkeltjie is bietjie duur, maar die onkostes maak sin."

Hazyview, Mpumalanga

Impala Self-catering Chalets

"Oor die algemeen het die dorpie heel netjies voorgekom en 'n riem onder die hart dat die inwoners van ons Hazyview die instandhouding oorneem."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Ai, die dorp het beslis beter dae geken. Die Spar is wel nog heeltemal skaflik. Ons sal die Glass House restaurant aanbeveel, heerlike kos. Vriendelike diens."

Dullstroom, Mpumalanga

Sleep @ 84

"Perfekte wegbreek en oorslaapplek om jou voor te berei vir Mpumalanga se miljoene slaggate wat op jou wag terug Gauteng toe."

Delmas, Mpumalanga

Delvegas Guest House

"Pad sleg in Delmas in."

Dullstroom, Mpumalanga

Dunkeld Country and Equestrian Estate

"Dullstroom is a quaint little town."

Graskop, Mpumalanga

Wisteria

"Pragtige area."

Hazyview, Mpumalanga

Masasana's Rest

"Baie uitgebrei met drie winkelsentrums."

Marloth Park, Mpumalanga

Hornbill's Nest Tree Top chalets

"Lekker ontspannend. Volgende keer sal ek langer bly."

Panorama Route, Mpumalanga

KatiKati Eco Lodge

"Die pad was nie te erg nie, net die potholes is 'n pyn, plekke is ver van mekaar. 'n Naweek is te kort om by als uit te kom."

Ermelo, Mpumalanga

Lallapanzi Country Stay

"Mooi groot dorp. Nie die dorp eintlik besoek nie. Was net vinnig in by 1 groot winkelsentrum. Baie skoon en behulpsame mense."

Dullstroom, Mpumalanga

Dunkeld Country and Equestrian Estate

"Odd that restaurants were closed on Sunday evening. Finding place to eat was difficult."

Malelane, Mpumalanga

Tamboti House

"Ideal stopover point for KNP Malelane Gate."

Marloth Park, Mpumalanga

Korhaan Self-Catering Cottage

"Marlothpark se ligging is baie goed en indien jy die wildtuin wil besoek, is Krokodilbrug 'n paar kilometer verder. Die diere in Marlothpark is ook mak genoeg sodat jy nie na enige van hulle moet soek nie."

Marloth Park, Mpumalanga

Lalapanzi

"Ons geniet dit om Marloth toe te gaan, dit is naby genoeg aan die Wildtuin dat 'n mens 'n dagtrippie soontoe kan maak. Daar is egter ook genoeg om te doen, as mens nie na die Wildtuin gaan nie. Ons geniet die rustigheid en die diere wat tussen die huise rondbeweeg."

Sabie, Mpumalanga

Bananien Lodge

"Omliggende area en watervalle besonders!"

Malelane, Mpumalanga

Die Kothuis

"As die padwerke net kan klaarkom, sal dit vir seker my weer sien."

Marloth Park, Mpumalanga

Huis 7 @ Kruger Wild Dog Inn

"Baie lekker, net baie besig in die winterskoolvakansie."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Hummingbird's Nest Guesthouse

"Lieflike stad en baie om te sien in die omgewing."

Marloth Park, Mpumalanga

Hippoholiday

"Die enigste ding wat ons werklik gepla het was die geraas van 'n kragopwekker tydens "loadshedding". Ek meen, ons is in die bos en elke aand moes ons vir 2 ure daarna luister, veral toe ons buite om die vuur gesit het en so graag die stilte sou wou "hoor", en dit was elke aand terwyl ons daar was."

White River, Mpumalanga

FamilyQuest Accommodation

"Roads are little bit bad with potholes but otherwise not bad area."

Marloth Park, Mpumalanga

Cheetah Plateau

"Paaie is 'n bietjie rof. Maar Verder het ons en die kleinkinders die diere geniet."

Dullstroom, Mpumalanga

The Artists Cottages at Le Quartier

"A lovely little town with so much to see and do. An enjoyable weekend breakaway."

Page
Page 5 - Showing 121 to 150
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers