Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga
Rated 4.5 out of 5 based on 6133 reviews.
"Carolina itself is a charming little town if you look past the slight neglect. Doornkop Fish and Wildlife Reserve is a hidden gem. Nestled in the hill with gorgous dams and views, it was the perfect backdrop for our weekend away."
"Die grondpaaie kort beslis aandag. Die paaie is baie verspoel en moeilik om met 'n gewone voertuig daar te ry."
"Ons was maar senuweeagtig oor die veiligheid, weens die alarm wat ons op aanvraag van die gashere saans moes aktiveer. Ons is net bekommerd dat mens op een of ander stadium daar ook deel van die misdaadstatistiek gaan word."
"We enjoyed meandering about all the various shops and boutique stores. With limited time, we could only visit a few of the recommended restaurants where we had enjoyable hearty meals. We found Dullstroom very friendly and clean."
"Ek neem aan dit hang af waarom jy Ermelo toe wil gaan. Ons het dit bloot vir oornag nodig gehad, en daarvoor was dit puik. Ons het na ons aankoms 'n endjie gaan stap en die herfskleure was pragtig!"
"Ons gaan nou al 20 jaar lank in daardie rigting en die Tonteldoospad is nog al die jare baie sleg, moenie met jou plat kar met laeprofiel-bande gaan nie!"
"Komatipoort town is very close and the shops there are very well stocked for any long stays. Roads in Marloth still require a lot of repairs because of the heavy rain damage."
"Die dorp het ek net as oornagplek gebruik en daagliks in die Wildtuin deurgebring."
"Would like to see more to buy. Little gift, maybe a nice shirt or hat. I would love to stay there and bring a bit more excitement into the town."
"Gaan kuier - 'n netjies ligging. Goed tussen diere en naby aan die Krokodilrivier rivier. Ontspan met gasvryheid en geskenkies van eienaars. Baie dankie Carol en Mike!"
"Mkhondo is a quiet little town, there are a handful of nice little restaurants and it's perfect for a stop over on route to Sodwana. Would recommend if you are looking to break the long trip."
"Mooi natuurskoon, lekker eetplekke, watervalle en uitkykpunte. Die stoppunte kan gevaarlik wees vir diefstal in motors, so mens moet maar versigtig wees. Interessante dorpies met baie geskiedenis en winkeltjies soos Graskop, Sabie, Pelgrimsrus en Hayzview."
"Loved your cheese and donut shops! We booked dinner at Mrs. Simpson's which was superb! Mayflower for lunch was excellent. Went to Tsonga, the leather shop, and enjoyed all other little places."