Verified Reviews

Namaqualand

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Namaqualand

Rated 4.3 out of 5 based on 1078 reviews.

Namaqualand static map. Namaqualand
Kliprand Guesthouse.

Springbok, Namaqualand

Kliprand Guesthouse

"People are friendly and very hospitable."

Krymekaar Cottage.

Springbok, Namaqualand

Krymekaar Cottage

"Ongelukkig nie die tipe dorp waar ek sal aftree nie, maar die omliggende natuurgebiede rondom maak op waar die dorp tekort skiet."

Riversun Retreat.

Namaqualand

Riversun Retreat

"Jul natuurskoon het ons verwonderd gelaat. Grondpaaie is baie goed en beste van alles is mense se vriendelikheid. Ons waardeer dit baie."

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede.

Springbok, Namaqualand

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede

"Hierdie keer het ons nie die area se besienswaardighede benut nie, maar uit ondervinding weet ek dat daar heelwat te sien is. En nie noodwendig in die blommeseisoen nie!"

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede.

Springbok, Namaqualand

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede

"Ek weet nie wat alles in die omgewing beskikbaar is vir besoekers nie, maar die plek is nog altyd uitstekend geleë vir oornagakkommodasie in die Noord-Kaap."

Sperrgebiet Lodge.

Springbok, Namaqualand

Sperrgebiet Lodge

"Afgeleë en goed om sterre te kyk."

Blaaskansie.

Kleinzee, Namaqualand

Blaaskansie

"Dit 'n baie klein plek. Om die see en omgewing te geniet."

Springbok Apartments.

Springbok, Namaqualand

Springbok Apartments

"Was aangenaam verras met die dorp en wat die dorp bied. Inwoners is vriendelik. Dorp is skoon. Sal definitief weer die dorp besoek."

Frontier River Resort.

Namaqualand

Frontier River Resort

"Beslis die moeite werd om die hitte te trotseer."

Brandrivier.

Namaqualand

Brandrivier

"Ons het sommer verlief geraak op die plek. Ek beveel dit vir enige iemand aan wat sielsrus soek en lief is vir die natuur. Pragtige voëls in die gebied."

Daisy Country Lodge.

Springbok, Namaqualand

Daisy Country Lodge

"Pragtige plek. Baie om te sien."

Nettie's Overnight Accommodation.

Springbok, Namaqualand

Nettie's Overnight Accommodation

"Hot! But a great place to visit."

Die Anker Gastehuis.

Koingnaas, Namaqualand

Die Anker Gastehuis

"I enjoyed it thoroughly."

Kleinzee Guesthouse.

Kleinzee, Namaqualand

Kleinzee Guesthouse

"Strande moet meer gereeld skoongemaak word veral sand waar voertuig nie kon deur ry nie."

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages.

Kamieskroon, Namaqualand

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages

"Vat jou fiets saam en gaan verken die area."

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages.

Kamieskroon, Namaqualand

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages

"Heerlike oornagplekkie. Stofstrate. Klein winkel."

Sperrgebiet Lodge.

Springbok, Namaqualand

Sperrgebiet Lodge

"Lanklaas sulke netheid van dorp en omgewing beleef. Die mense is goedhartig, vriendelik en baie behulpsaam. Sal graag eendag daar gaan aftree."

Brandrivier.

Namaqualand

Brandrivier

"Ons het nog altyd die omgewing geniet. Was al baie kere op vakansie in Namakwaland en altyd goeie verblyf geniet."

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede.

Springbok, Namaqualand

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede

"Normally, one only sees downtown Springbok on the way through. There is a lot more to Springbok than just down town. It is a very pretty town."

Grootvalleij Farm - Kliphuisie.

Namaqualand

Grootvalleij Farm - Kliphuisie

"Namakwaland is 'n baie harde omgewing en nie noodwendig in almal se smaak nie. Die plaaslike bevolking is ongelooflike goeie en vriendelike mense."

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede.

Springbok, Namaqualand

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede

"Klein dorpie maar lyk baie mooi."

Kleinzee Guesthouse.

Kleinzee, Namaqualand

Kleinzee Guesthouse

"The road is fine from Cape Town."

Cat Nap Accommodation.

Springbok, Namaqualand

Cat Nap Accommodation

"Springbok is ‘n great stad, alles is daar waarna jy soek. Die winkels is great."

Grootvalleij Farm - Gideon.

Namaqualand

Grootvalleij Farm - Gideon

"Baie mooi area, die rotsformasies is asemrowend."

Mountain View Guesthouse.

Springbok, Namaqualand

Mountain View Guesthouse

"Pragtige dorp in die blomme seisoen."

Sperrgebiet Lodge.

Springbok, Namaqualand

Sperrgebiet Lodge

"Word hoogs aan beveel."

Kroon Lodge.

Kamieskroon, Namaqualand

Kroon Lodge

"Indien jy aand ete wil eet, maak seker jy bespreek by die Kliphuisie, en maak seker wat dit jou gaan kos en wat jy gaan kry om verassings te voorkom. "

Kleinplasie Guesthouse.

Springbok, Namaqualand

Kleinplasie Guesthouse

"Beste plek om blommetoer te begin."

Gousblom Gastehuis.

Kamieskroon, Namaqualand

Gousblom Gastehuis

"We found Kamieskroon, a very small little town in the heart of our 'Spring Flower Trip', a lovely little place. Our walk on the Skilpad Circular Flower Route in the Namaqua National Park was breathtaking. Seeing the ground covered in the most beautiful flowers of so many different shapes and gorgeous colours, was astonishing. We had tasty meals at Murasie (on the way to the park) and Kliphuis Kombuis (in town). Both restaurants, as well as the magnificent array of flowers, are seasonal."

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages.

Kamieskroon, Namaqualand

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages

"Rustige klein dorpie. Heerlike ontbyt geëet by Kuiervreugde Koffiewinkel."

Page
Page 15 - Showing 421 to 450
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!

Vote for us in the World Travel Awards!

vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers