Verified Reviews

Namaqualand

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Namaqualand

Rated 4.3 out of 5 based on 1078 reviews.

Namaqualand static map. Namaqualand
Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages.

Kamieskroon, Namaqualand

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages

"Die dorpie is pragtig en het nog die lekker Namakwalandse dorpie atmosfeer. Ongelooflik mooi. Ons het uitgery Leliefontein toe en daar was plate vol blomme op pad. Daarna het ons deurgery Garies toe op die grondpad wat 'n belewenis was. Moet verkieslik 'n bakkie hê vir die grondpad."

Jakkalswater Gasteplaas.

Namaqualand

Jakkalswater Gasteplaas

"Dit is 'n wonderlike deel van ons land."

Kroon Lodge.

Kamieskroon, Namaqualand

Kroon Lodge

"Uitstekende ligging om blomme te kyk."

Jakkalswater Gasteplaas.

Namaqualand

Jakkalswater Gasteplaas

"Pragtige natuurskoon."

Naries Namakwa Retreat.

Namaqualand

Naries Namakwa Retreat

"Is vir ons familie baie spesiaal."

Arendsnest.

Springbok, Namaqualand

Arendsnest

"Heuweltjie in die middel van die hoofstraat is pragtig met sy kokerbome. Strate is skoon."

Jakkalswater Gasteplaas.
Mountain View Guesthouse.
Jakkalswater Gasteplaas.

Namaqualand

Jakkalswater Gasteplaas

"The wildflower season was amazing."

Jakkalswater Gasteplaas.

Namaqualand

Jakkalswater Gasteplaas

"Pragtige natuurskoon was jou siel skoon."

Sperrgebiet Lodge.

Springbok, Namaqualand

Sperrgebiet Lodge

"Bietjie ver om heen te ry."

Arendsnest.

Springbok, Namaqualand

Arendsnest

"Die natuurparke in die omgewing is 'n wenner!"

Grootvalleij Farm - Blommehuisie.

Namaqualand

Grootvalleij Farm - Blommehuisie

"Baie goeie jaar vir blommekyk en die inwoners orals baie gaaf en hulpvaardig en vriendelik. Sout-van-die-aarde-mense. "

Jakkalswater Gasteplaas.

Namaqualand

Jakkalswater Gasteplaas

"Baie goed gedurende 'n goeie blomjaar."

Jakkalswater Gasteplaas.

Namaqualand

Jakkalswater Gasteplaas

"Baie ander oorde, baie nice in verskeie dorpe, maar beslis nie Jakkalswater nie. Die plaas kort baie aandag."

Verbe Farm - Letjie's House.
Arendsnest.

Springbok, Namaqualand

Arendsnest

"Was vreeslik verras dat mens soveel winkels in so dorpie kan kry. En die mense van die dorp is so vriendelik en behulpsaam. Baie oulike dorp."

Okiep Country Hotel.

Namaqualand

Okiep Country Hotel

"'n Moet om te besoek met baie vriendelike, behulpsame mense."

Cat Nap Accommodation.

Springbok, Namaqualand

Cat Nap Accommodation

"Uiteraard was die blommetyd 'n plus."

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages.

Kamieskroon, Namaqualand

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages

"Die inligtingskantoor was hopeloos. 'n Ander besoeker het ons van die sneeu in Leliefontein gesê en nie die person by die inligting nie, alhoewel ons daar in was."

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede.

Springbok, Namaqualand

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede

"Goeie eetplek (Tauren Steakhouse) en baie groot winkels het dit vir ons 'n lekker plek gemaak."

Hananja Lodge and Restaurant.

Springbok, Namaqualand

Hananja Lodge and Restaurant

"'n Pragtige, gerieflike dorp en baie netjies. "

Die Houthoop Gasteplaas en Opelug Restaurant.
Die Houthoop Gasteplaas en Opelug Restaurant.

Namaqualand

Die Houthoop Gasteplaas en Opelug Restaurant

"Dit is waarskynlik een van daardie plekke wat mens net een keer besoek. Die blomme is 'n Godgegewe wonder en elke mens moet dit ervaar as dit enigsins moontlik is."

Kleinplasie Guesthouse.

Springbok, Namaqualand

Kleinplasie Guesthouse

"In die haak vir oornagverblyf."

Herb Garden Restaurant & Accommodation.

Springbok, Namaqualand

Herb Garden Restaurant & Accommodation

"Baie oulike plekkie, daar is tekort aan keuse van restaurante. Wimpy maak 3 uur toe."

Okiep Country Hotel.

Namaqualand

Okiep Country Hotel

"Asemrowende blommeprag in 2020."

Herb Garden Restaurant & Accommodation.

Springbok, Namaqualand

Herb Garden Restaurant & Accommodation

"Ask and talk to knowledgeable locals ─ they know the area and can advise!"

Nettie's Overnight Accommodation.

Springbok, Namaqualand

Nettie's Overnight Accommodation

"Alle fasiliteite beskikbaar en pragtige natuurskoon. Vriendelike mense."

Gousblom Gastehuis.

Namaqualand

Gousblom Gastehuis

"Mense-mense na aan die aarde en hart."

Page
Page 16 - Showing 451 to 480
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!

Vote for us in the World Travel Awards!

vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers