Geverifieerde Resensie
Namaqualand
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Namaqualand bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1074 resensies.
"Namakwaland is in my hart, vir ewig bewaar. Wonderlike tye, mense en memories. Sal altyd terugkeer."
"Pragtig as reën op regte tyd val, die wind nie waai nie of dit nie koud is nie."
"Much more than just flowers, pictures can't describe, go see for yourself, 4x4 will be great, but not essential."
"Namakwaland is asemrowend, veral met die pragtige blomme wat ons gesien het."
"Springbok is 'n skoon en aangename plek. Daar is alles wat mens nodig het, maar het wel 'n regte plattelandse gevoel. "
"Dorp was skoon en netjies. Mense baie vriendelik en behulpsaam. Lekker eetplekkies. Rustig en sal graag weer terug kom. "
"Namaqualand has its own beauty. I did not like Springbok, which seems to have gotten dirtier in the decade since I visited it last. The N7 coming up from Cape Town was a pleasure to drive, with a nice stop at Gerber farmstall near Garies for lunch. However, the road from Springbok to Upington is endless and dry, and the reststops are filthy - not a good trip."
"Fascinating open spaces but lots to find if you just dig a little. Do your homework."
"As daar 'n teerpad is om die dorp te bereik, sal dit makliker wees om besoekers te lok."