Geverifieerde Resensie
Natal Midlands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Natal Midlands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 508 resensies.
"Howick is lovely and close to many wonderful sights and interesting places for visitors. Loved exploring the midlands area. "
Pietermaritzburg North, Natalse Middellande
Matts Rest B&B or Self Catering"It's definitely a place to visit."
"Die dorp is ongelooflik mooi. As ek aan Balgowan en die omliggende area dink, dan dink ek nie aan Natal nie, ek dink aan die Kaap. Ek was stomgeslaan oor die area en die klein plekkies rondom Balgowan."
"Goed geleë binne die Midland Kronkeling. Goeie basis om verskeie besienswaardighede te besoek."
Nottingham Road, Natalse Middellande
Loxley House & Conference Centre"Vermy die bestemming. Daar moet beter plekke wees om oor te bly."
"We didn't spend much time exploring the immediate area, but it was breathtakingly beautiful."
"Lovely place Hilton. Had a meal at Crossways and lunch at Ninos (quarry) - both great. Lots of shopping and the start of the Midlands Meander."
Midlands Meander, Natalse Middellande
Little Fields Country House"Skouspelagtig! Rustige atmosfeer. Pragtige groen deel van Suid-Afrika, 'n moet-sien!"
Midlands Meander, Natalse Middellande
Gum Tree Glen"Heerlike Roetes vir verken en ons was verstom oor al die kreatiwiteit in die omgewing."
"Did in die Natalse Midlands so te se teenaan Nottingham Road, wat kan jy meer se? Stunning!"
"A must see. It is a true hidden gem of South Africa that so many people do not know about!"
Pietermaritzburg North, Natalse Middellande
Duvet & Crumpets"Ons het die Natal Museum besoek. Dit is werklik die moeite werd."
"Dis 'n lekker plek. Daar is 'n pragtige waterval en dan ook nog die Midmardam. Uitsig is besonders mooi. "