Geverifieerde Resensie

Natal Midlands

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Natal Midlands bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 496 resensies.

Estcourt, Natalse Middellande

Slievyre Game Farm

"The town is very small, but full of history. The surrounding areas are also worth a visit, with some lovely activities to do."

Natalse Middellande

Copperleigh Trout Lodge

"Lovely place to visit."

Balgowan, Natalse Middellande

Brambleberry - The Homestead

"Baie van Natal Midlands se plekkies is gerieflik naby."

Howick, Natalse Middellande

Biggy Best Cottages

"Gaan kyk gerus na die waterval. Baie mooi!"

Nottingham Road, Natalse Middellande

Riverside Manor

"Die R103 is stil pad, wat kronkel deur 'n pragtige landskap met vele verrassings en oulike snuffelplekke."

Howick, Natalse Middellande

Nutmeg Guesthouse

"A lot of tourist attractions. Howick falls and Nelson Mandela Museum."

Balgowan, Natalse Middellande

Edi's B&B

"So baie om daar te doen, dis 'n pragtige area."

Mooi River, Natalse Middellande

Sycamore Avenue Treehouses & Cottages Accommodation

"Mooi klein dorpie met alles wat mens benodig. Die Midlands is asemrowend mooi met baie om te doen."

Balgowan, Natalse Middellande

Edi's B&B

"The Midlands Meander is a perfect getaway to enjoy and chill."

Howick, Natalse Middellande

Country Lane Guest House

"Howick is a good place to retire to."

Estcourt, Natalse Middellande

Slievyre Game Farm

"Het net na die Spar gegaan in Estcourt. Dorp is nie baie skoon nie."

Balgowan, Natalse Middellande

Inverness Farm Cottages

"Pragtige natuurskoon en oulike eetplekke en ander besienswaardighede."

Midlands Meander, Natalse Middellande

The Barn Cottage @ Inversanda Farm Cottages

"Die natuur is asemrowend en ons tydjie was te kort om die omgewing meer te explore. Ek het bietjie meer verwag van die winkels spesifiek in die omgewing. Piggly Wiggly het uitsonderlike winkels, maar die pryse was onbetaalbaar hoog."

Natalse Middellande

Summerhill Guest Lodge

"Fantasties! Asemrowend mooi, veral as jy die alternatiewe roete ry, ry mens deur die woude. Beste suurstof in die wêreld tussen al die boomplantasies!"

Midlands Meander, Natalse Middellande

Gum Tree Glen

"Vreeslike baie lekker, klein restaurante met baie om te doen en te sien."

Nottingham Road, Natalse Middellande

Crags Cottage

"Too many trucks flying at high speed on the roads throughout the small town. Covid has put this town back a bit, but the people have not updated their pages/websites."

Midlands Meander, Natalse Middellande

Kusane Farm Cottages

"Gerieflike oorstoparea op pad na Durban."

Nottingham Road, Natalse Middellande

Otters Den Self-catering Cottages

"Genoeg om 'n mens besig te hou vir 'n rukkie. Vriendelik en bekostigbaar."

Midlands Meander, Natalse Middellande

The Barn Cottage @ Inversanda Farm Cottages

"Soveel om te doen, sien en te beleef, jy sal nie verveeld wees nie! Maak net seker dat die winkels en restaurante wel oop is op die dag wat jy soontoe wil gaan - sommige plekke lyk permanent gesluit."

Nottingham Road, Natalse Middellande

Otters Den Self-catering Cottages

"Mooi omgewing en oor as genoeg, eintlik te veel dinge om te doen."

Nottingham Road, Natalse Middellande

Otters Den Self-catering Cottages

"Dit is 'n lieflike omgewing en in my opinie 'n versteekte juweel van toerisme in ons land."

Nottingham Road, Natalse Middellande

Cape Chameleon

"Conveniently close to N3 for a sleepover."

Balgowan, Natalse Middellande

Notting Hill Lodge

"Lekker maklik om weer op die N3 te klim!"

Midlands Meander, Natalse Middellande

The Barn Cottage @ Inversanda Farm Cottages

"Die Plaasstal, Tastebuds by Dargle sowel as die Italiaanse restaurant Il Postino ook in Dargle is 'n moet!"

Natalse Middellande

Crane Cottage @ Beacon Vlei Guest Farm

"Beautiful area and lots of local shops to visit."

Natalse Middellande

Two Bedroom Cottage

"Lots to do and see - you'll just have to drive a little!"

Scottsville, Natalse Middellande

79 On Ridge

"Very central to all amenities."

Blad
Blad 10 - Wys 271 tot 300
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang