Geverifieerde Resensie

Nelson Mandela Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Nelson Mandela Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 379 resensies.

Seaview, Nelson Mandelabaai

Jessie's Place

"'n Veilige en skoon woongebied. Weg van die woelige stad."

Blue Horizon Bay, Nelson Mandelabaai

Angels Rest

"Dis die perfekte plek vir vakansie."

Seaview, Nelson Mandelabaai

Casa Seaviews

"Stunning, rustig en nie te vêr van die stad af nie."

Somerstrand, Nelson Mandelabaai

Onse Khaya Lodging and Conferencing

"Stil, netjiese woonbuurt naby goeie restaurante en vermaak. Maklik bereikbaar van hoofroetes af."

St Georges Park, Nelson Mandelabaai

Valley Guest House

"Visited the gallery which was good."

Blue Horizon Bay, Nelson Mandelabaai

Angels Rest

"A very safe and clean area."

Despatch, Nelson Mandelabaai

Studio 47

"Lovely and friendly small town."

Walmer, Nelson Mandelabaai

Albert Road Garden Guesthouse

"Walmer as sulks sien ek nie as 'n toeristebestemming nie, maar dit is ideaal geleë t.o.v. die groter Port Elizabeth toerisme-area."

Bluewater Bay, Nelson Mandelabaai

Annie's Selfcatering Accommodation

"Isolated area but has a beach and river mouth. Not much in way of amenities."

Seaview, Nelson Mandelabaai

The Garden Cottage

"Seaview is 'n stil kus dorpie ongeveer 30 min buite Port Elizabeth. Die kus is meestal rotsagtig. Ongelukkig doen graffiti op van die rotse afbreuk aan die algemene natuurskoon. Daar is mooi woonhuise, maar van die woonhuise in die ouer gedeelte toon redelike agteruitgang. Alhoewel ons niks persoonlik ervaar het nie, wil dit voorkom asof kleinskaalse misdaad, soos inbraak, 'n moontlike probleem in die area mag wees."

Somerstrand, Nelson Mandelabaai

Millard Crescent Guest House

"You spend your money/holiday with no fear, but joy."

Walmer, Nelson Mandelabaai

Moramba Cottage

"Baie om te doen vir oud en jonk."

Somerstrand, Nelson Mandelabaai

Corner House Accommodation

"Pragtige, skoon area en alles is baie sentraal geleë. Veilige staproete langs die see (Marinerylaan)."

Despatch, Nelson Mandelabaai

Studio 47

"Despatch is 'n netjiese plattelandse dorpie wat gerieflik naby groot sentra is soos Uitenhage en Port Elizabeth."

Somerstrand, Nelson Mandelabaai

Beachwalk Bed and Breakfast

"Summerstrand is 'n baie mooi en gerieflike bestemming. Ek sal weer daar bly."

Bluewater Bay, Nelson Mandelabaai

Coega Lodge

"So skoon en netjies. Spar en P&P is nabygeleë en natuurlik Steers/Deboinairs/Fish Aways is altyd 'n wenner. Naby snelweg."

Bluewater Bay, Nelson Mandelabaai

Bluewater Beach House

"Very nice area. I will recommend anyone to go to Bluewater Bay for a holiday, close to the N2 high way and close to shops. "

Humewood, Nelson Mandelabaai

Conifer Beach House

"Conifer is twee blokke vanaf die seefront. Mens kan dit sonder versuim aanbeveel."

Walmer, Nelson Mandelabaai

Walmer Villiers Self-catering

"I will definitely consider this place next time when I travel to PE."

Walmer, Nelson Mandelabaai

Lavender Garden Cottage and Lodge

"Perfect area for restaurants and shopping. "

Somerstrand, Nelson Mandelabaai

Isango Gate Boutique Hotel and Spa

"Met die studente verblyf regoorkant die hotel, was daar geraas en harde musiek tot laat die aand."

Blad
Blad 6 - Wys 151 tot 180

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang