Verified Reviews
Nelson Mandela Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Nelson Mandela Bay
Rated 4.4 out of 5 based on 366 reviews.
Summerstrand, Nelson Mandela Bay
Onse Khaya Lodging and Conferencing"Heerlike strande en restaurante en 'n klein winkeltjie wat draairoomys verkoop. Dis mos vakansie!"
Bluewater Bay, Nelson Mandela Bay
Bluewater Beach House"Sal graag 'n eetplekkie vir ontbyt en aandete in die omgewing wil sien. Bluewater Bay is rustig en stil, mens wil nie altyd stad toe ry vir ontspanning na-ure nie. Indien 'n persoon werk wil jy ook nie na-ure staan en 'n maaltyd voorberei nie, Spar het ook nie alles nie. Ons was ook nie alleen nie, daar was nog sewe ander gesinne saam in die omgewing vir die naweek."
"Dis 'n pragtige plekkie (ek het jare terug daar gebly) met heelwat restaurantjies en eetplekke met heerlike kos en goedkoop. 'n Groot Spar, ens. en net 60 km vanaf Jeffreysbaai en 20 km vanaf PE. Vriendelike mense."
Bluewater Bay, Nelson Mandela Bay
Bluewater Reservations"Mooi omgewing. Vriendelike ontvangs. Sal eendag weer daar oorslaap."
"Baie sentraal en maklik om by die see te kom. Winkelsentrum is ook binne 2-3 minute van gastehuis. Luggage ook naby."
Summerstrand, Nelson Mandela Bay
Sharwood Place"Die casino is pragtig. Die restaurante met die see uitsigte is ook n moet om te besoek."
"Behalwe die see en strand (baie rotsagtig) is daar nie veel om te doen nie, maar as jy wil rus is dit die regte plek om af te skakel."
Summerstrand, Nelson Mandela Bay
Keiskama B&B"Baie goed geleë en baie maklik om by snelweg uit te kom. Dit is by die lughawe. "
"Saans moet 'n mens maar versigtig wees in die omgewing. Bedags geen probleem en binne loopafstand van strande, Bayworld en stadmuseums. "
"Mal oor Walmer, lekker sentraal gelee, naby alles, asook die heerlike Walmer Mall"
"Pragtige bestemming maar voel nie altyd veilig nie. Veral na donker."
Summerstrand, Nelson Mandela Bay
Kingfisher Guest House"Skoon. Vriendelike mense. Lieflike restaurante."
"Seaview is 'n pragtige plek weg van die gewoel, maar genoeg om te doen met puik restaurant en 'n nabygeleë inkopiesentrum."