Verified Reviews
North Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in North Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 1789 reviews.
"Mtunzini is meer aan die veilige kant, klein dorpie aan die kuslyn met 'n ongerepte strand. As jy 'n rustige vakansie soek is Mtunzini vir jou."
"My all-time favourite. Die perfekte, vriendelikste en lekkerste dorpie om in vakansie te hou! St. Lucia gee my siel vrede."
"Very expensive activities not reasonable at all. Bad experience with guards at Cape Vidal during load shedding."
"Reisigers moet bewus wees van die swak kondisie van die grondpaaie en dat hulle nie na donker op die paaie moet reis nie as gevolg van die baie diere en voetgangers op die paaie."
"St Lucia is a lovely town and offers great weather, beautiful attractions, delicious avocado and the sweetest pineapples. Friendly staff all round."
"Mooiste gedeelte van see en seelewe orals vissies. Strande en water is skoon."
"Ballito is amazing place, has very beautiful beaches with tidal pools incase the waves are aggressive. You can still enjoy a swim in a tidal pool right there on the beach."
"Hier kry jy beste van 2 wêrelde: Natuurlewe met die park en ongelooflike strande. Almal sal tevrede wees!"
"Stel voor dat Sodwanabaai meer en beter aanduidings het van plekke met toegang tot die see. Ons het op die derde dag, deur met 'n jong kelner te praat uitgeving waar daar uitstekende snorkel- en duikskole is. 'n Inligtingsentrum met goeie inligting sal 'n groot aanwins wees."
"Dis 'n heerlike vakansie atmosfeer met soveel lekker plekkies en markte en goedjies in die omgewing. Lekker wegbreeknaweek gewees."
"Baie ongerep. Die plekke is net redelik ver uitmekaar uit en as jy wil rondry moet jy vir langer gaan om al die plekke te kan besoek."