Geverifieerde Resensie

North Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1789 resensies.

Ballito, Noordkus

Sands Beach Breaks Ballito

"Many activities and restaurants in the area. Beautiful beach."

Salt Rock, Noordkus

Driftwood Coastal Cottage

"The best beach with still a cosy village feel!"

St. Lucia, Noordkus

Oppi Rotse

"Met slegs een toegangsroete na St Lucia is St Lucia baie veilig en as bewaringsgebied 'n moet om te besoek. Ry ook gerus een dag Cape Vidal toe, dis teerpad tot daar."

St. Lucia, Noordkus

Flamboyant 17

"Ken hom al vir jare. Alles het duur geword. Net jammer die meermonding is nog toe. Visvangs is swak"

St. Lucia, Noordkus

23 Manzini Chalets - Pumba's Den

"Die mond van die estuary was 'n belewenis omdat dit nou oop is."

Salt Rock, Noordkus

27 Robbins Road

"Quiet place to relax with family and friends."

St. Lucia, Noordkus

Stone Ridge Luxury Self-Catering Units

"Baie lekker bestemming. Rustig, maar tog baie om te doen."

St. Lucia, Noordkus

Ocean View Nature Lodge

"Pragtige dorp en pragtige strande. Beslis die moeite werd om te sien en te beleef."

Sodwanabaai, Noordkus

Camp Jonathan

"Sodwana is maar 'n klein dorpie wat duikers, vissermanne en natuurmense trek. Daar is nie groot winkels soos in ander dorpe nie, maak maar seker jy bring vars vleis, daar is nie maklik bekombare vars vleis in die area nie. Baie lekker vir ontspanning met 'n paar lekker eetplekke en kuierplekke ook."

Ballito, Noordkus

Alomsee 5

"Wonderlike area om vakansie te hou, stil en alles is daar wat mens benodig."

Sodwanabaai, Noordkus

Phumulani Lodge

"Sodwana is wêreldbekend vir duik, maar hulle het ook baie goeie restaurante en 'n verskeidenheid van diepsee-visvang-charters."

Salt Rock, Noordkus

Fairview Salt Rock

"Great area for a holiday destination."

Noordkus

Sabuti HL282

"Lovely beaches."

Ballito, Noordkus

Boulders 310

"Ballito is beautiful and I will be back."

St. Lucia, Noordkus

Shonalanga Lodge

"Beautiful, but needs attention."

St. Lucia, Noordkus

9 The Bridge

"Baie lekker vakansiedorp."

Ballito, Noordkus

B'Lenghi Beach House

"Ballito has become a home for house breaking and theft especially to holiday makers."

St. Lucia, Noordkus

Tree Top Village @ Urban Glamping

"St Lucia is pragtig. Definitief die moeite werd om na die Wetlands Nature Reserve te gaan - so baie diere gesien, olifante en swartrenosters definitief die hoogtepunt van die dag. Cape Vidal is die beste swemstrand met skoon warm water. "

St. Lucia, Noordkus

11 Manzini Chalets - Timone's Retreat

"Met alles wat nou weer oop is, sal toerisme beslis weer op tel. Die water by St. Lucia strand was baie vuil, maar Cape Vidal reg langsaan, was pragtig skoon."

Mtunzini, Noordkus

Twinshells

"A good holiday destination with the availability of many outdoor activities."

Sodwanabaai, Noordkus

Phumulani Lodge

"Lieflike swemstrand."

Ballito, Noordkus

Boulders 310

"Beste dorpie in KwaZulu-Natal. "

Noordkus

Perissa 64

"Die heel beste in die land!"

Mtunzini, Noordkus

Twinshells

"Birders paradise!"

St. Lucia, Noordkus

9 The Bridge

"Lieflik om te rus en om seekos te eet."

St. Lucia, Noordkus

Ndiza Lodge and Cabanas

"Ons gaan al jare St. Lucia toe ─ dis 'n lekker visvangdorpie."

Richardsbaai, Noordkus

Emangunini Guesthouse

"There is not much to be done for adventure."

St. Lucia, Noordkus

Gerda's Place

"It was magical. One of my favorite places to visit. I felt so in tuned with nature it was awesome. I wish I could visit every weekend. People visiting KwaZulu-Natal should 100% see St Lucia."

Blad
Blad 31 - Wys 901 tot 930
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang