Verified Reviews
North Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in North Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 1789 reviews.
"Pragtige dorpie my 3de keer hier geniet elke kuier hier, hier kan mens nog rondloop in aande voel veilig hier als is naby genoeg om te loop net dat strand n ry ver is sal St Lucia enige tyd aanbeveel vir vakansie. "
"Wonderlike plek, mal oor die ligging en plek moet bewaar word. Bos en see gekomineerd is perfek. Ek sal dink meer moet gedoen word om die drop skoon to hou, dit was baie vuil gewees."
"Would be great if there was a public pool or if the hotels allowed you to swim there."
"Ons gunsteling vakansiebestemming. Ps. die paaie is oorgedoen en definitief ‘n plus!"
"Fantastiese vakansie dorp. Alles wat mens nodig het. Voëlkyk en wild pragtig. See is heerlik."
"As toeriste bestemming moet die hele dorp se mense meer profesioneel begin optree. Te laidback."
"Daar is geen informasie oor die toeganklikheid van die strand nie en die feit dat jy moet betaal as jy na die lagoon of piekniekplek wou gaan. Daar is ook nêrens iets wat reëls rondom honde op die strand uitklaar nie."
"Beautiful beaches, excellent bathing/snorkeling conditions, interesting rock pools to explore and brilliant bird life"
"Salt Rock is excellent. It has easy access to a shopping centre which will provide you whatever you need, including some excellent restaurants like Yami (featuring an excellent one man band) and Mikes Kitchen. Siggi's is also not far away, a local favourite. Unlike Umhlanga and Ballito, Salt Rock is not over built and it has retained most of its natural vegetation. The beaches are also largely unspoilt."
"Daar is nie veel vermaak vir klein kinders nie wat my ouderdoms groep mense sekerlik pas, maar die rondryery na ander vermaak kan uitputtend word."
"Dis 'n pragtige deel van ons land waarvan ek dink min mense weet. Die geskiedenis agter die vishokke en ons bootrit was iets wat ons almal altyd sal onthou."
"Ballito voel werklik soos 'n ander land. Die dorp is 'n getuigskrif van goeie munisipaliteitsbestuur."
"St Lucia bied baie lekker verkansieverblyf met baie om te doen en te sien. Rustige dorpie met vakansie atmosfeer. Sal beslis weer gaan."
"Pragtige strande, groot winkelsentrums. Voldoende eetplekke. Adventure Valley (Ballito) Clubventure - vir iets om te doen vir die hele familie (Para Zipline)."