Verified Reviews

North West

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in North West

Rated 4 out of 5 based on 1894 reviews.

Schweizer-Reneke, North West

Uurpan Safari Lodge

"Die dorpie self is baie klein soos al die omliggende dorpe en daar is nie veel om te sien en ervaar nie. Die lodges in die omgewing is al wat regtig die moeite werd is."

Rustenburg, North West

Sugarbush Hill Country Cottages

"There is very little entertainment for kids in the area."

Bojanala, North West

Dikhololo

"Baie warm area, maar perfekte vakansiebestemming."

Potchefstroom, North West

Die Opstal Gastekamers

"Geskikte plek om Aardklop aan te bied."

Klerksdorp, North West

Ukarimu Guest House

"Goeie hospitale, spesialiste en 'n magdom bekostigbare gastehuise binne bereik van al die hospitale"

Venterskroon, North West

Knopberg

"Wil baie graag weer gaan om al die plekke te besoek wat ons nie by uitgekom het nie."

Potchefstroom, North West

Opstal Gasteplaas

"Pragtige dorp met groot bome en vriendelike mense."

Rustenburg, North West

Aloe Room

"Rustenburg is 'n pragtige omgewing, sal verseker weer soontoe gaan."

Potchefstroom, North West

Hartedief Gastekamers

"Genoeg verskeidenheid vir almal."

Brits, North West

Maroela Guesthouse

"Voel of mens huis toe gaan."

Sannieshof, North West

Pumba's B&B

"Sannieshof, die dorp self is ongelukkig in erge verval. Die paaie is so sleg van die slaggate, jy moet tot stilstand kom en stadig daardeur gaan. Ongelukkig veroorsaak die munisipaliteit se slegheid dat die besighede in Sannieshof inkomstes verloor deur toeriste wat nie weer sal terugkeer as gevolg van die instandhouding wat nie gebeur nie. Vullis is orals op die strate. Lyk regtig sleg."

Skeerpoort, North West

Millstream Inn Guest House

"Dis 'n pragtige omgewing om in te rus en die natuur te beleef."

Vryburg, North West

Game View Lodge

"Ons het die dorp besoek oor maandeinde en ek sal nie aanbeveel dat enigeen gedurende so 'n besige tyd van die maand vrylik daar sal rondstap nie. Ek dink nie dit is veilig in die dorp se strate met al die mense wat daar rondstaan/loop/sit nie. Die dorp se paaie is meestal in 'n slegte toestand, maar dit het natuurlik niks met Game View Lodge se gasvryheid, netheid en goeie diens te doen nie."

Potchefstroom, North West

The Oak Roots

"Paaie het net baie slaggate (potholes)."

Potchefstroom, North West

A Country Garden Guest House

"Oulike dorp met verskeidenheid koffie winkels en ander buitengewone winkeljies. Vriendelike mense en daar is 'n "Hennie's" by die Mooi Rivier Mall wat baie lekker kos bedien."

Klerksdorp, North West

Roses and Pebbles B & B Guest House

"The Woolies Food was a good place to stock up for our trip. Sadly roads were quite potholed."

Potchefstroom, North West

Road Lodge Potchefstroom

"Baie jongmens lewe om jou met die universiteit en sportfunksies, vriendelike mense."

Lichtenburg, North West

Edenville Guesthouse

"Swak paaie soos enige ander dorp."

Potchefstroom, North West

A Touch of Grace

"Nie werklik 'n toeriste-bestemming nie"

Schweizer-Reneke, North West

Schweizer Guesthouse

"It is my hometown and I loved it."

Potchefstroom, North West

Die Opstal Gastekamers

"Oorslaap in Potchefstroom was na wense, maar dis nie 'n vakansie omgewing nie."

Potchefstroom, North West

Die Opstal Gastekamers

"Dorp met baie restaurante en winkels. Iets vir almal."

Orkney, North West

28A Goue Myl

"Orkney is a little town that tourists and South Africans could visit. The location of this venue on the banks of the Vaalriver is a real plus."

Potchefstroom, North West

Die Opstal Gastekamers

"Oulike mense, maar die omliggende dele is maar vervalle en vuil en die paaie is sleg."

Potchefstroom, North West

Silver Spoon Selfsorg

"Ek het die atmosfeer in Potch geniet."

Skeerpoort, North West

The Meadows At Millstream

"Selfie House is 'n definitief as jy in die omgewing is!"

Rustenburg, North West

Komodo Guesthouse

"Vriendelik, netjies, baie warm natuurlik. Ryk aan geskiedenis!"

Potchefstroom, North West

Aloe Haven

"Probeer defnitief die Pienk Huis se vars gebakte produkte dis besonders lekker."

Page
Page 14 - Showing 391 to 420
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers