Geverifieerde Resensie

North West

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North West bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 1896 resensies.

Rustenburg, Noordwes

Rustenburg Palm Lodge

"Goed as oornagbestemming vir besigheidsbesoek."

Potchefstroom, Noordwes

Beesdam Guesthouse

"Fantastiese fees en net die beste herinneringe vir 2022."

Mafikeng, Noordwes

Etela Batho Guest House

"Still a developing town, but so far it's okay. Not a 5-star holiday destination but it's good for a quick stopover for a night or two."

Skeerpoort, Noordwes

The Meadows At Millstream

"Ons was slegs 7 km van die Harrops Hot Air Ballooning waar ons al 05:00 vm moes aanmeld."

Potchefstroom, Noordwes

Klipfontein Game Reserve

"Lekker studente-atmosfeer!"

Potchefstroom, Noordwes

Die Opstal Gastekamers

"Lieflike ou stad met baie geskiedenis."

Brits, Noordwes

Grasdak Guesthouse

"Sal nie Brits as n toeristebestemming aanbeveel nie."

Vryburg, Noordwes

Lavender Lodge

"As dorp bied Vryburg toeriste min en behalwe vir die mooi omgewing is dit ver verwyder van enige noemenswaardige toeriste attraksies."

Rustenburg, Noordwes

Rustenburg Palm Lodge

"Nobody stops at the stop streets or red light in Rustenburg - like practically nobody."

Rustenburg, Noordwes

Ebenezer Country Lodge

"The Buffelspoort Dam is amazing!"

Klerksdorp, Noordwes

Roses and Pebbles B & B Guest House

"Het groot geword in die omgewing. Was lekker om weer daar te kon draai."

Vryburg, Noordwes

DeHoek

"Perfect stopover location."

Rustenburg, Noordwes

President Paul Kruger Guest Lodge

"Ons was nie binne Rustenburg self nie, maar was by verskeie besienswaardighede rondom Rustenburg. Ons het nie geweet daar was so baie om te sien nie."

Brits, Noordwes

Angel Oak Guesthouse

"Wees versigtig vir slaggate en voetgangers en wees bedag op veiligheid in die dorp."

Zeerust, Noordwes

Marico Bosveld Guesthouse

"Was te kort daar om verdere opsies te ondersoek."

Potchefstroom, Noordwes

Presidensie Guest Rooms

"Baie plekke is nog nie gerat vir "loadshedding" nie. Het orals in lang rye moes staan by restaurante wat wel voorsiening gemaak het vir "loadshedding" Maar verder is die dorp pragtig met die akkerbome en universiteit se sportfasiliteite by die hokkie was baie goed."

Skeerpoort, Noordwes

The Meadows At Millstream

"What a stunning place! So peaceful."

Potchefstroom, Noordwes

Flutterby Guesthouse

"Potchefstroom is 'n nodige oorblyplek, want een van ons kinders studeer daar."

Delareyville, Noordwes

Mirah

"No places of leisure except for drinking alcohol. No markets or alternatives to KFC or food from Spar."

Rustenburg, Noordwes

Waterfall Guesthouse

"Sekere dele in Rustenburg is pragtig, terwyl verval in ander duidelik is."

Klerksdorp, Noordwes

St Andrews Guesthouse

"Quiet and welcoming environment."

Potchefstroom, Noordwes

If Not Why Not Guesthouse

"Potch is 'n studentedorp en baie aangename mense."

Potchefstroom, Noordwes

A Touch of Grace

"Die dorpie is baie klein en as jy nie plekker of iemand daar ken nie is dit maar net 'n gewone studentedorpie, vir oorbly-aande op 'n ver pad is dit geskik."

Potchefstroom, Noordwes

The Oak Potch

"It was so lovely to stay in Potch. I would recommend it."

Schweizer-Reneke, Noordwes

Uurpan Safari Lodge

"Die dorpie self is baie klein soos al die omliggende dorpe en daar is nie veel om te sien en ervaar nie. Die lodges in die omgewing is al wat regtig die moeite werd is."

Rustenburg, Noordwes

Sugarbush Hill Country Cottages

"There is very little entertainment for kids in the area."

Blad
Blad 13 - Wys 361 tot 390
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang