Verified Reviews
North West
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in North West
Rated 4 out of 5 based on 1921 reviews.
"I was born here so it was a trip down memory lane. My kids loved it - some museums were closed due to COVID, but there was enough to keep us busy for a morning."
"Redelik baie om te doen, plekke in die omgewing moet net bietjie meer adverteer."
"Potch is ’n baie interessante omgewing en kan aan die meeste gaste ’n baie lekker kuier voorsien."
"Sal nie sommer in die aand hier rondloop nie. Hou voertuig se deure in die dag gesluit."
"Dit is 'n regte universiteitsdorp met pragtige boomryke strate, wees net op jou hoede vir die slegte paaie in die dorp."
"Ons was net daar om ’n begrafnis by te woon, maar sou graag langer wou bly. My man was daar tydens sy diensplig. Ons kon nie regtig baie rondry nie. Dit was hartseer van die afebrande stasie."
"Ons het nie regtig Vryburg besigtig nie, maar sal definitief weer daar kuier om meer te sien."
"Lovely vibey student atmosphere and good service at the restaurants which we visited during our stay."
"Ek hou baie van die dorp met sy unieke karakter. Sou graag meer tyd daar wou spandeer het."
"Dis die enigste plek waar ek in die toekoms binne 200 km van Johannesburg af vir 'n naweek of langer sal gaan rus. Ek het reeds vir komende Desember 2020 weer bespreek."
"Ek het Van Gaalen-kaasplaas besoek, asook Cradle Health Spa en was Sondag by die vlooimark naby Harties. Al hierdie plekkies was nie ver van mekaar af nie en baie lekker. Ek kan definitief al die plekkies aanbeveel."
"Lock your doors when traveling through town. One of the couples in our group had there door opened and youngster attempted to steal a cell phone from the passengers hand."