Geverifieerde Resensie
North West
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North West bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 1908 resensies.
"Ons het nie regtig Vryburg besigtig nie, maar sal definitief weer daar kuier om meer te sien."
"Lovely vibey student atmosphere and good service at the restaurants which we visited during our stay."
"Ek hou baie van die dorp met sy unieke karakter. Sou graag meer tyd daar wou spandeer het."
"Dis die enigste plek waar ek in die toekoms binne 200 km van Johannesburg af vir 'n naweek of langer sal gaan rus. Ek het reeds vir komende Desember 2020 weer bespreek."
"Ek het Van Gaalen-kaasplaas besoek, asook Cradle Health Spa en was Sondag by die vlooimark naby Harties. Al hierdie plekkies was nie ver van mekaar af nie en baie lekker. Ek kan definitief al die plekkies aanbeveel."
"Lock your doors when traveling through town. One of the couples in our group had there door opened and youngster attempted to steal a cell phone from the passengers hand."
"By die Bult is dit mooi, maar die res van die dorp is baie verwaarloos. Ek is baie jammer daaroor. Ek het daar groot geword en studeer. Dit lyk nou sleg - veral in die middedorp."
"Meer eetplekke wat nader is sal lekker wees, maar die ry na plekke toe was die moeite werd met die ligging van die berge om jou"
"Baie verval in die dorp oor die afgelope 20 jaar. Strate kort baie aandag. Baie goeie oornagplek vir vele roetes."
"Het slegs die mall besoek. Het Hartebeespoortdam besoek en besluit om in Brits te oornag."
"Ons het by Fishaways hul family pak van 4 vis en chips met rys en calamari met uie ringe gehad vir R199.90 sal dit enige tyd aanbeveel. Baie lekker gewees."