Geverifieerde Resensie
North West
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North West bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 1897 resensies.
Sentraal Potchefstroom, Noordwes
Hill Manor"Naby kampus, maar as jy nie meer 'n student is nie, is daar nie werklik veel om te doen nie. Die restaurante is naby asook die groot winkelsentrum."
"This is a beautiful place, we really enjoyed although it was very short."
"Maar soos enige ander Klein dorpie. Nie baie netjies. Naar as jy daar moet oornag. Daar is baie netjiese lekker gastehuise. Game view lodge beslis."
"Die kort tydjie wat ons daar was, was vir ons ongelooflik aangenaam gewees, baie dankie!"
Sentraal Potchefstroom, Noordwes
Twin Palms Guesthouse"Die veiligheid in sentraal Potchefstroom is nie so goed nie."
"Lekker dorp om in te kuier, mense met wie ons besigheid gedoen het, was vriendelik en behulpsaam. "
"Nie die mooiste dorp nie, maar die ligging op pad Noord-Kaap toe maak dit ‘n goeie stop."
"Was verbaas, dit was my eerste keer in Potchefstroom. Sal weer gaan as daar feeste is en dan weer inboek by opstal gasteplaas. Mense is baie vriendelik."
"Só naby aan Pretoria en Johannesburg, lekker vir 'n vinnige wegbreek! Absoluut die moeite werd!"