Geverifieerde Resensie

North West

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North West bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 1900 resensies.

Rustenburg, Noordwes

Rusties Lodge

"Warm, warm en nog bietjie warmer!"

Boshoek, Noordwes

Boskloof Guest House

"Ek sal dit regtig aanbeveel vir lekker rustige verblyf."

Brits, Noordwes

Big Tree Guesthouse

"Die inwoners is baie vriendelik. Ek geniet my tyd daar."

Rustenburg, Noordwes

Kettle Guest Lodge Rustenburg

"Rustenburg is a very nice place to go to when you want to relax."

Schoemansville, Noordwes

Kassaboera Lodge

"Baie rustig, naby baie om te doen."

Kosmos, Noordwes

Kosmos Manor

"Nice place, very relaxing."

Flamwood, Noordwes

St Andrews Guesthouse

"Goed geleë en darem vriendelik en behulpsaam."

Vryburg, Noordwes

Castello Guest House

"Dit is 'n baie interessante plek en verdien 'n besoek! "

Lichtenburg, Noordwes

Perdehoek Venue

"Paaie is sleg plek-plek en daar is geen water vir groot dele van die dag nie, maar blykbaar word daar gewerk aan die watervoorsiening."

Kroondal, Noordwes

Adem Guest Farm

"Lekker plaas atmosfeer. Baie vriendelike diens. Veilig. Hulpvaardig."

Rustenburg, Noordwes

Ebenezer Country Lodge

"Die weer is heerlik en glo my daar is baie dinge om te doen in die Rustenburg omgewing."

Kosmos, Noordwes

Bali at Scenic Haven Lodge

"Die natuur is baie mooi."

Kosmos, Noordwes

Galagos Lodge Guest House

"Daar is nie juis eetplekke in Kosmos nie. Die ligging is baie goed en mooi."

Rustenburg Town, Noordwes

Rustenburg Inn

"Too hot, but a great place to visit, will sure come back for more."

Potchefstroom, Noordwes

Schoemanshof

"We enjoyed watching the 2015 World Cup rugby semi-final at Mikes kitchen in Potch."

Oude Dorp, Noordwes

Oudrift Riverside Lodge

"Anderland is 'n besonderse trou venue! Enige bruidspaar se droom! "

Flamwood, Noordwes

Strydom Stop and Stay

"Is baie weggesteek, maar lekker."

Wilkoppies, Noordwes

Ukarimu Guest House

"Mooi, veilige area en naby alles wat nodig is vir reisigers."

Schoemansville, Noordwes

Khayamanzi Guesthouse

"I love the area, we go there often for a day over weekends."

Rustenburg Town, Noordwes

Grand Central Guesthouse Rustenburg

"It's a beautiful town to visit. The beauty of it, is that one can drive to Sun City without stress. Good shopping place."

Mooinooi, Noordwes

Gracepoint Guesthouse

"We did not go around Mooinooi a lot. But it's a small and quiet place to relax. It is also close to other places of interest. "

Rustenburg Town, Noordwes

Terra Casa

"Pragtige dorp, het vergeet hoe mooi die berge is."

Wilkoppies, Noordwes

Butlers Crown Guest House

"Ons sal definitief weer by Wilkoppies tuis gaan."

Phokeng, Noordwes

Kingdom's Place Guesthouse

"It's a very nice township and safe, there are nice people in that place because we've been asking around for kingdoms place and they give us right directions."

Blad
Blad 61 - Wys 1801 tot 1830
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang