Verified Reviews
North West
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in North West
Rated 4 out of 5 based on 1921 reviews.
"Baie dinge om te doen waarvaan ek nie geweet het nie. Pragtige natuurlewe en definitief 'n plek om te gaan ontspan en vergeet van die lewe in die stad!"
"Oude Dorp is pragtig - ons eerste besoek. Soek nou al vir jare iets naby Potch omdat ons kinders daar studeer. Ons wil nie regtig in 'n gastehuis bly nie, maar het nie geweet waar en hoe veilig iets buite die dorp was nie. Hierdie is definitief 'n goeie wegbreek vir studente en hulle ouers wat net weer bietjie saam wil kuier. Uitstekend!"
Madikwe Game Reserve, North West
Tau Game Lodge"Easy to get to for us, only an hour and a half escape from Gaborone! Feels like a whole different world."
"Die eerste keer wat ons in Kosmos was, vind dit 'n betowerende plekkie."
"Dit is wonderlik want dit is nie ver van ons huis af nie. So ideaal vir 'n naweekwegbreek!"
"Ek is 'n inwoner van Rustenburg, die dorp self is maar seker soos alle ander dorpe, nie veilig nie, maar andersins is Rustenburg 'n baie mooi plek en het 'n wonderlike klimaat."
"Daar is nie veel om in Rustenburg te doen nie behalwe as jy Sun City toe sou gaan vir die dag. Rustenburg is ideaal vir 'n naweek-wegkomkans, maar nie vir 'n lang verblyf nie."
"Op Kosmos self is daar nie baie aktiwiteite nie, maar dit is naby ander besienswaardighede en dinge om te doen."
"Pragtige omgewing met baie om te doen. Baie damme en natuurgebiede om te besoek."
"Is naby Hartbeespoortdam geleë indien jy vir 'n uitstappie wil gaan. Veral Jasmyn Varsproduktemark is 'n moet."
"Well, my partner loves water. So because of the dam, the entire place becomes an ideal place for a vacation. "
"Dit is 'n maklike voorstad om in te beweeg met alle geriewe binne 'n hanteerbare afstand."