Verified Reviews
North West
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in North West
Rated 4 out of 5 based on 1921 reviews.
"Schoemansville is a beautiful and very central area - close to boats, shops and other activities. I am surely coming back to the area."
"Dit is kommerwekkend om te sien elke tweede eiendom is in die mark. Iets is besig om in die omgewing te gebeur. Die sekuriteit by Kosmos Village was dierbare goeie mense, hulle was baie professioneel en is baie vriendelik en aangename mense."
"Ek wil net baie dankie sê vir LekkeSlaap en vir Bietjie Bosveld. Ons het lekker gerus en het die naweek baie geniet en sal beslis dit weer doen."
"'n Dorp onder enstige ekonomiese druk. Hul gastehuise verdien ondersteuning. Wees behulpsaam met raad en stel Grand Central se probleme reg!"
"Sou nie juis sê dit is 'n toeristebestemming nie. Wel 'n goeie buurt om te oornag."
"It is ideal for sleeping and relaxing indoors. It is not for sightseeing as it's amongst residents and not up in the mountain."
"I will definitely go back for at least a week, it is a lovely place."
"Daar is baie besienswaardighede en kan 'n mens lank daar besig hou om alles te besoek"