Verified Reviews

Northern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape

Rated 4 out of 5 based on 7926 reviews.

Calvinia, Northern Cape

Die Ou Lady Gastehuis

"Dis die moeite werd om Calvinia te ondersteun. Die mense kry swaar en die dorp het so baie om te bied en is pragtig."

Colesberg, Northern Cape

Coles Corner

"Vir my net 'n oorslaap-geleentheid."

Colesberg, Northern Cape

The Barracks

"Clean, great for overnight stay."

Britstown, Northern Cape

Sweetfontein Boutique Farm Lodge

"Hotel in Britstown was lovely - had a great lunch there."

Kleinzee, Northern Cape

The Beach Cottage Kleinzee

"Heerlike stil dorp met pragtige strande. Hier kan mens rus vir jou siel kry."

Hondeklipbaai, Northern Cape

Vori-Klip Accommodation

"Wonderlike rustige en stil dorpie. Ons het elke oomblik geniet, baie gestap en baie rondgery op die paaie rondom Hondeklipbaai. Heerlik ge 137et by Dop en Kreef. Pragtige foto's geneem en heeltemal uitgerus."

Askham, Northern Cape

Kalahari Sands Gastehuis

"Slaapgereiwe buite die dorpie met ’n mooi uitsig oor die rooi duine sal 'n ongelooflike bestemming wees."

Douglas, Northern Cape

Villa de Ghaap Guesthouse

"Verskriklike slaggate op al die paaie. Mens kan die munisipale wanbestuur met ’n stok voel. Vreeslik hartseer om dit te sien. Ons het met ’n gewone sedan voertuig die dorp besoek. Ek sal dit nie aanbeveel nie. Op sommige plekke moes ons op die sypaadjie ry. Wat ’n kontras teenoor die toestand van ons paaie in die Wes-Kaap."

Port Nolloth, Northern Cape

Beach Shack

"Dis 'n mooi dorpie en lekker om te sien. Mense in die besighede en restaurante was baie vriendelik. Die gebruik van drank deur jongmense op die loopplank by die see, is kommerwekkend. Uit ons eenheid kon ons sien hulle in groepies drink en die bottel rondstuur. Dit skep sekerlik nie 'n goeie beeld vir die dorp nie."

Hondeklipbaai, Northern Cape

Honne-Hemel: Oubaas

"Pragtig en onskuldig mooi."

Carnarvon, Northern Cape

15 on Mostert

"Lord's Kitchen het uitstekende kos gelewer."

Vosburg, Northern Cape

Elvee Accommodation

"Puik ou boeregemeenskap met kultuur wat ons nie moet misry nie. Moet beslis besoek word."

Richmond, Northern Cape

Three Birds Country House

"Die inwoners van die dorp is baie vriendelik en verwelkomend. Al was die Map toe, was Tino, die opsigter, bereid gewees om ons in die museum te verwelkom en rond te wys. Ons het die Paasnaweek baie geniet en dit baie geniet om die mense van Richmond beter te leer ken."

Victoria West, Northern Cape

De Oude Pastorie Gastehuis

"Net daar geslaap op pad na George. Geen besigtiging gedoen."

Colesberg, Northern Cape

Horse and Mill Guesthouse

"Paar lekker restaurants wat voorsiening maak vir verskeidenheid opsies."

Calvinia, Northern Cape

Calvinia Hotel

"Die dorp is fantasties. "

Kathu, Northern Cape

RustHuis

"Oulike dorpie vir oornag op pad Weskus toe of Windhoek toe. Voel veiliger daar as in Kuruman."

Colesberg, Northern Cape

Guinea-fowl Guest House

"Lekker plek om oor te slaap met goeie restaurante."

Vosburg, Northern Cape

Elvee Accommodation

"Pragtige klein Karoo-dorpie - rus vir 'n mens se siel!"

Augrabies, Northern Cape

Augrabies Falls Lodge & Camp

"Die Augrabies Falls National Park fasiliteite is top-notch en die valle self is asemrowend!"

Colesberg, Northern Cape

Onze Rust Guest House & Caravanpark

"This is not really so much of a destination as a stop over. But we also didn't explore much, so maybe we didn't get to see it properly. Colesburg is a great stop over location if traveling from JHB to CT."

Augrabies, Northern Cape

SANParks Augrabies Rest Camp

"Elke Suid Afrikaner moet dit sien."

Carnarvon, Northern Cape

Maritza Guest House

"Pragtige plek. Immers my geboorteplek!"

Augrabies, Northern Cape

Kleinbegin Augrabies

"Baie mooi plek en talle dinge om te doen in die omgewing."

Colesberg, Northern Cape

Donalds Guesthouse

"Het al by 'n paar plekke in Colesberg oornag. Rustig en veilig."

Colesberg, Northern Cape

Skietberg Lodge

"Ons het by Die Plattelander gaan eet. Hulle sien ons ook beslis weer! Lank leef Colesberg!!!!"

Britstown, Northern Cape

Rietpoort Guesthouse

"Kan lekker bestemming wees as jy stil Karoo omgewing wil hê met aktiwiteite soos bergfietsry."

Colesberg, Northern Cape

Coles Corner

"Interesting historical facts and building. Food and service at local establishments was good."

Page
Page 125 - Showing 3721 to 3750
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers