Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7920 resensies.

Calvinia, Noord-Kaap

Die Ou Lady Gastehuis

"Lekker rustige plekkie."

Noord-Kaap

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Baie mooi en rustig! Een gunsteling van ons."

Hopetown, Noord-Kaap

Karoo Inn

"Dit sal help as reisagente en/of die gastehuise inligting beskikbaar het oor wat waar gekoop kan word, apteke, dokters ens."

Keidebees, Noord-Kaap

Casa Calida Guesthouse

"Die straatname kan meer sigbaar gemaak word vir die toeriste."

Carnarvon, Noord-Kaap

Lord Carnarvon Guesthouse

"Would definitely recommend!"

Springbok, Noord-Kaap

Kleinplasie Guesthouse

"Baie vriendelike mense."

Springbok, Noord-Kaap

Hananja Lodge and Restaurant

"Geen blomme agv droogte. Afrikaans geniet."

Calvinia, Noord-Kaap

Die Blou Nartjie

"Goeie plek om oor te slaap en 'n paar dinge te beskou: die ou kerk, ander geskiedkundige geboue en sommer ook die geskiedenis van die dorp."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"We slept there on our way back again."

Kamieskroon, Noord-Kaap

Kroon Lodge

"Doen so voort. Pragtige en interessante omgewing."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Die Baai se Bek

"Ek persoonlik hou baie daarvan, maar dit moet in jou bloed wees. "

Douglas, Noord-Kaap

Rene's Guesthouse

"Baie rustige omgewing met vriendelike mense!"

Colesberg, Noord-Kaap

De Vuur Gastehuis

"Baie lekker oornag bestemming."

Springbok, Noord-Kaap

Hananja Lodge and Restaurant

"Mooi plattelandse dorp met alles wat ons nodig gehad het."

Augrabies, Noord-Kaap

The Falls Guest House

"Pragtige omgewing. Die valle maar ook die wildpark beslis die moeite werd."

Calvinia, Noord-Kaap

Katryns

"Ontsnap van die besige lewe!"

McDougallsbaai, Noord-Kaap

Dis Al! Akkommodasie

"As jy daarvan hou om unieke plekke en hul mense te verken, kom pak hier af. Luister na die vele Weskus verhale van diamante en skeepswrakke soos net hulle dit kan vertel. Daar is tale kleurvolle karakters wat legendes in hulle eie tyd geword het wat hulle stories graag met jou sal deel."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Honne-Pondokkies

"As jy stilte soek, is dit die regte plek vir jou."

Kakamas, Noord-Kaap

Palmhof Chalets

"Ek hou baie van die Pink padstal."

Herlear, Noord-Kaap

Padlangs

"Baie rustige gebied."

Colesberg, Noord-Kaap

Linda's Guest House

"Sal nie sê daar is iets vir toeriste nie. Maar dis 'n goeie oornag vir ry tussen Kaapstad en Johannesburg."

Colesberg, Noord-Kaap

Chrizaan Guest House

"Colesberg is 'n lieflike halfweghuis om oor te slaap tussen Johannesburg en Kaapstad. Ek het nie goeie karma met Beaufort-Wes nie, so ek sal liewers in Hanover of Colesberg oorslaap. Die Travalia Plaasstal was heerlik om by te stop, lekker koffie en springbok-kerrie gehad, en heerlike verskeidenhede van biltong en droë wors gekoop vir saamvatgeskenke. "

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Goeie plek om te stop op pad Kaap toe."

Herlear, Noord-Kaap

Padlangs

"Lovely parks and well-maintained tourist sights in the area. Very quiet and peaceful and the area feels very safe to be able to walk around in the evenings."

Springbok, Noord-Kaap

Springbok Inn

"Springbok is 'n goeie vakansiebestemming."

Blydeville, Noord-Kaap

Just B Guest House

"Nie regtig tyd daar kon spandeer nie, maar dit lyk na 'n goeie vakansiebestemming."

Carnarvon, Noord-Kaap

Maritza Guest House

"'n Baie interessante plaasdorpie."

Blad
Blad 227 - Wys 6781 tot 6810
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang