Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7920 resensies.

Vanderkloof, Noord-Kaap

Waterfront Boutique Hotel

"Die dorpie en die dam is die moeite werd om 'n draai voor te ry en daar te oornag oppad tussen die Kaap en Gauteng. "

Colesberg, Noord-Kaap

Chrizaan Guest House

"Wat 'n verrassing! Gewoonlik ry ons verby en slaap elders oor. Pragtige Karoodorp met interessante geboue en vriendelike mense. Winkels het als wat die reisiger nodig het om voorraad aan te vul en ook genoeg plekke om die honger te stil."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

De Oude Pastorie Gastehuis

"Was laatmiddag toe ons daar aangekom het, maar die natuurskoonheid met die berge rondom was pragtig. Na 'n reis van die verre Noord-Kaap tot hier en die baie reën was die wêreld wonderlik om te aanskou. Sou baie graag meer wou sien, definitief volgende keer."

Springbok, Noord-Kaap

Kliprand Guesthouse

"Blomme en halfpadstop tussen Windhoek en Kaapstad."

Kakamas, Noord-Kaap

Kakamas Hotel

"Interessante klein dorpie met Pienk Padstal as hoogtepunt."

Colesberg, Noord-Kaap

Annelines Guest House

"Dit is jammer die dorp gaan agteruit - maar dit bly 'n mooi dorp."

Calvinia, Noord-Kaap

Carmel Villa B&B or Self-catering

"We found Calvinia a wonderful place to visit and we were made to feel welcome, everyone we met was friendly and went out of their way to make us feel welcome and if questions were are asked information was readily forthcoming. The town has a rich history and its impact on the history of South Africa, I am a huge fan of old buildings and the Architectural heritage thereof, and the stories that go with it, also there is much to see in smaller towns within driving distance which enriches your visit to the Karoo. "

Carnarvon, Noord-Kaap

Osfontein Antieke Klip Guesthouses and Treehouse

"Ons het nie deur Carnarvon gery nie maar wel deur Loxton. Laasgenoemde is 'n baie oulike dorpie. G'n wonder dis genomineer as Noord-Kaap se dorp van die jaar nie. My ster-toekenning bo is vir die streek en nie vir Carnarvon nie. Ons vorige minder goeie ervaring van Carnarvon het ons laat besluit om eerder deur Loxton te ry."

Keimoes, Noord-Kaap

Kokerboom Lodge

"Keimoes/Kakamas is pragtig en ons het die mense se vriendelikheid baie waardeer. Lekker wyn, vrugte ens."

Hopetown, Noord-Kaap

Hopetown Guesthouse

"Hopetown we found to be a peaceful place for an overnight stay, would not spend any lengthy period of time there."

Calvinia, Noord-Kaap

Tarantula Guesthouse

"Calvinia is 'n unieke dorpie wat lekker is om te besoek."

Die Rand, Noord-Kaap

Die Kalahari-Huis Guesthouse

"Baie goeie, veilige en gevestigde buurt in Upington. Naby Kalahari Mall."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Moonlight Manor

"Gaan verken gerus die historiese en geologiese besienswaardighede."

McDougallsbaai, Noord-Kaap

Richtersveld Experience Lodge

"Lieflike plek om vakansie te hou - lekker rustig."

Calvinia, Noord-Kaap

Tarantula Guesthouse

"South Africa's best kept secret."

Colesberg, Noord-Kaap

Brand Guesthouse

"Perfekte plek om oor te bly op 'n lang reis noorde toe of suidwaards."

Colesberg, Noord-Kaap

Spes Bona Guesthouse

"Colesberg bly steeds een van die aangenaamste klein dorpies om oor te bly vir 'n dag of twee."

Douglas, Noord-Kaap

Rene's Guesthouse

"Lieflike klein dorpie."

Carnarvon, Noord-Kaap

Lord Carnarvon Guesthouse

"So 'n lieflike ou dorpie, maar die pragtige geboue in die dorp word nie almal mooi onderhou nie."

Vanderkloof, Noord-Kaap

Waterfront Boutique Hotel

"Lieflike, rustige vakansiedorpie."

Augrabies, Noord-Kaap

The Quiver Tree Guesthouse

"Dink die Augrabiesvalle en Moonrock is iets om te sien. Dorpie Kakamas met Pienk padstal is oulik om te besoek. Vir gewone vakansie nie verder vreeslik veel om te doen tensy jy miskien 'n fietsryer is nie. Maar vir 'n dag of 2 was dit heerlik!"

Upington, Noord-Kaap

Kleinbegin Olienhout Accommodation

"'n Dorp in die Noord-Kaap met alles wat 'n mens nodig het."

Britstown, Noord-Kaap

Rooidam Cottages

"Ons vul altyd ons voertuig met petrol in Britstown wanneer ons in daardie rigting reis. Ons het nog altyd net goeie ondervindinge daar gehad."

Kamieskroon, Noord-Kaap

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages

"Moet 'n prentjie wees in die blommetyd!"

Noord-Kaap

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Ek is 'n Noord-Kaap inwoner - geen beter plek op aarde!"

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Moonlight Manor

"Stil plekkie wat rustigheid bring."

Blad
Blad 248 - Wys 7411 tot 7440
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang