Verified Reviews
Northern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape
Rated 4 out of 5 based on 7916 reviews.
"So 'n lieflike ou dorpie, maar die pragtige geboue in die dorp word nie almal mooi onderhou nie."
"Dink die Augrabiesvalle en Moonrock is iets om te sien. Dorpie Kakamas met Pienk padstal is oulik om te besoek. Vir gewone vakansie nie verder vreeslik veel om te doen tensy jy miskien 'n fietsryer is nie. Maar vir 'n dag of 2 was dit heerlik!"
"Ons vul altyd ons voertuig met petrol in Britstown wanneer ons in daardie rigting reis. Ons het nog altyd net goeie ondervindinge daar gehad."
"Baie oulike restaurante, indrukwekkende ou geboue en vriendelike mense."
"Sal definitief sê dit is 'n dorpie waarvoor mens meer as net 'n halwe dag voor benodig."
"Mooi outydse dorpie met pragtige huisies en geboue. Die gastehuis Rustic Art is nogal uniek!"
"Die karoo is bekoorlik mooi! Vriendelike mense en baie goeie paaie (beter as Gauteng)!"
"Stop by die Karoo Lodge en eet iets. Drink 'n glas wyn en groet die vriendelike wit kat."